AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4903
23,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10195
-15,00
WEAT
05 Okt
-
7202,4
33,40
WMAZ
05 Okt
-
4946
30,00
YMAZ
05 Okt
-
4864
8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Solidariteit blameer ANC vir myn-onrus

Solidariteit sê landsburgers se vryheid word stelselmatig en planmatig deur die Regering weggekalwe.

Die ontploffing in die mynbedryf het nie spontaan gebeur nie. Dit is die resultaat van die politieke hongerdieet wat die ANC dekades lank aan sy ondersteuners gevoer het, sê mnr. Flip Buys, uitvoerende hoof van die vakbond Solidariteit.

Hy het op die TLU SA se jaarlikse kongres in Pretoria gesê kiesers is beloof dat politieke mag regstreekse ekonomiese voordele sal bring. Dit is vandag duidelik dat die ANC met die destydse Kodesa-onderhandelings tydelike toegewings gemaak het om die politieke mag te kry. Nou dat hy die magsbalans verander het, gebruik hy die mag om die oorspronklike doelstellings te verwesenlik.

Volgens hom berus dit op twee bene – een politiek/kultureel en een ekonomies. Die politiek/kulturele been gaan oor die inlywing van minderhede by die ANC as Afrika-organisasie. Die minderhede moet verdwyn in die groter geheel.

Politieke mag bekom
Die tweede been gaan oor ekonomiese gelykmaking deur ’n proses van herverdeling. Die oorsprong is die Marxistiese gelykmakingsbeleid waar die politieke mag eers bekom word en dan die ekonomiese mag.

“Die ANC doen dit op ’n gesofistikeerde manier en dit word geregverdig met ’n dik roomsous van demokrasie, menseregte, wetgewing, politieke propaganda en die kriminalisering van die Afrikaner se geskiedenis.”

Buys sê hierdie inlywing en gelykmaking veroorsaak dat landsburgers (nie net Afrikaners nie) se vryheid stelselmatig en planmatig deur die Regering weggekalwe word. Die gemiddelde sake-onderneming word beheer deur sowat 2 800 wette en 5 000 regulasies. “Dit is hoe die staat al die vryheid van die private sektor ingekort het. Ek is byvoorbeeld nie bekommerd dat die myne genasionaliseer sal word nie. Daar is niks meer om te nasionaliseer nie. Die staat het die minerale regte, daar is swart ekonomiese bemagtiging en daar is regstellende aksie. Die beginsel wat geld, is om nie die koei te vat nie, maar om hom net vas te bind en die melk te vat.”

Buys glo die belangrikste rede hoekom daar nie meer Afrikaner-eenheid is nie, is nie oor getalle nie, maar oor die yl verspreiding van Afrikaners oor die hele land. “Ons is ’n krimpende en ongewilde minderheid in ’n staat wat besig is om te Afrikaniseer.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
-0.5%
Rand - Pond
20.23
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.42
-0.6%
Silwer
20.73
-1.6%
Palladium
2,307.49
-0.7%
Platinum
926.50
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,503
-0.6%
Alle aandele
65,947
-0.6%
Hulpbronne 10
63,740
-1.3%
Industriële 25
79,838
-0.3%
Finansiële 15
14,060
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot