AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Solidariteit en LNR gaan hof toe

Solidariteit het hom na die hof gewend om die Landbounavorsingsraad te dwing om bevindings van ’n navorsingsverslag oor salarisse bekend te maak.

Solidariteit het hom na die hof gewend om die Landbounavorsingsraad (LNR) te dwing om bevindings van ’n navorsingsverslag oor die markverwantheid van salarisse bekend te maak.


Volgens ’n nuusverklaring van Solidariteit was die eerste ronde loononderhandelinge by die LNR vir 5 Maart geskeduleer, maar sertdien is geen verdere vordering gemaak nie.


“Aangesien die werkgewer geweier het om die marknavorsing aan Solidariteit te verskaf, is ? geskil op grond van toegang tot inligting by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) verklaar,” sê me. Ilze Nieuwoudt, woordvoerder van Solidariteit.


Net ’n deel ontvang

Ten spyte daarvan dat ’n skikking vroeër bereik is waarvolgens die inligting aan Solidariteit verskaf moes word, het die vakbond slegs ’n deel van die inligting ontvang.


“Die dokument wat wel aan Solidariteit verskaf is, verwys net na stawende dokumente. Daarbenewens weier die LNR dat Solidariteit die konsultante ontmoet,” sê Nieuwoudt.


’n Hofbevel is op 30 Junie aan die LNR bedien en die maatskappy het tien werksdae gehad om daaraan gehoor te gee of dit teen te staan.

Die LNR ontken egter dat hy die aanmaning ontvang het. ’n Hofdatum om die geskil in die Arbeidshof op te klaar, is nog nie bepaal nie.


Solidariteit verteenwoordig 950 kundige navorsers en landboutegnici by die LNR.


22 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot