AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Solidariteit help LNR-werknemers

Die vakbond Solidariteit gaan personeellede van die Landbounavorsingsraad (LNR) help met regstappe nadat ledegeld van hulle verhaal is vir 'n vakbond wat nie meer geregistreer was nie.

Die LNR se interne vakbond, die Navorsingsraadvakvereniging (NRVV), skuld sy lede bykans 'n halfmiljoen rand aan ledegeld wat onregmatig van hulle verhaal is nadat die Registrateur van Vakbonde die NRVV se registrasie in Junie 2000 opgehef het.

Die NRVV was verlede maand in die nuus toe sy lede die eerste keer in die LNR se bestaan van 10 jaar protesoptrede voor die raad se hoofkantoor in Pretoria gehou het en lede by LNR-institute aangemoedig is om soortgelyke optrede by hul onderskeie werkplekke te begin. Dié optrede is weens ontevredenheid met "onregverdige arbeidspraktyke" deur die raad se bestuur.

Dit blyk dat die LNR by magte is om dissiplinêre stappe teen die NRVV te doen. Die raad kan ook enige operasionele verliese wat hy dalk tydens die protesaksie kon ly, van die vereniging verhaal, aangesien dié vakbond as ongeregistreerde liggaam nie by magte was om sulke optrede te begin nie.

Solidariteit, die grootste vakbond in die LNR, het die raad vroeër vandeesmaand in 'n brief versoek om agentskapgeld wat die NRVV sedert Junie 2000 gebruik het, van die vakbond te verhaal, aangesien hy nie wetlik 'n agentskapooreenkoms met die LNR kon sluit nie.

Die opheffing van die NRVV se registrasie beteken dat dat sy lidmaatskap van die Nasionale Onderhandelingsforum opgeskort is en alle ooreenkomste met hom ongeldig is, behalwe in gevalle waar ander verteenwoordigende vakbonde ook betrokke was. Administratiewe regte is ook onttrek en lede van die vakbond het geen organisatoriese regte nie.

Die LNR het ná heroorweging aan personeellede bekend gemaak dat hulle steeds geen salarisverhogings vir die 2002/2003 geldjaar gaan kry nie. Die raad het egter 'n eenmalige Kersbonus van R500 (voor belasting) vir Desember aan alle werknemers goedgekeur "as 'n opregte gebaar van waardering vir hul ondersteuning en prestasies in moeilike omstandighede".

27 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot