AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Somer eindig op ho

Die laaste veiling van die sybokhaar-somerseisoen het op 'n hoë noot gesluit toe meer as 97 % van die aanbod van 83 000 kg van die hand gesit is teen aansienlik hoër pryse as die ooreenstemmende veiling 'n jaar gelede.

Hoewel sybokhaarpryse - gemeet teenoor 'n mandjie van internasionale geldeenhede - die afgelope seisoen nie verbeter het nie, het gemiddelde pryse in randterme met nagenoeg 20 % gestyg.

Sybokhaar Suid-Afrika sê die feit dat 'n rekordprys van R370/kg die afgelope seisoen betaal is vir 'n baal kleinbokkiehaar, is 'n bewys van die uitstekende gehalte van die plaaslike skeersel.

Gemiddelde pryse per kilogram wat op die afgelope week se veiling behaal is (ooreenstemmende pryse 'n jaar gelede tussen hakies), was soos volg:

Kleinbokkiehaar: R114,76/kg (R96,23); jongbokhaar: R52,53 (R40,79); fyn grootbokhaar: R41,46 (R35,08); sterk grootbokhaar: R 39,71 (R33,90); en Loks: R27,83 (R25,65). Die gemiddelde prys van R55,26 is sowat R16/kg hoër as 'n jaar gelede.

Sybokhaar ter waarde van R103,6 miljoen is tydens die afgelope somerseisoen van die hand gesit. Die winterseisoen open op 23 Julie.

Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.7%
Rand - Pond
20.12
+0.2%
Rand - Euro
17.55
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,668.62
+0.4%
Silwer
20.06
+5.4%
Palladium
2,229.50
+2.9%
Platinum
886.50
+2.5%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,746
+0.6%
Alle aandele
64,075
+0.6%
Hulpbronne 10
61,384
+1.9%
Industriële 25
77,405
+0.0%
Finansiële 15
13,803
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot