AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'Sommige KWV-lede wil horlosie 5 jr. terugdraai'

Hy is seker die meeste van die KWV se A-aandeelhouers wat vandeesweek oor die omvorming van die KWV moet stem, die wysheid van só 'n verandering aanvaar. Só sê mnr. Pug Roux, 'n lid van die Groep van Vyf met wie die KWV-direksie vroeër 'n skikking oor die herstruktureringsvoorstel bereik het.

Volgens mnr. Roux is die spesiale vergadering van 3 Desember, waarop die lede van KWV Koöperatief Bpk. oor die voorgestelde verandering moet stem, van meer kritieke belang. "Hoewel die KWV se eerste omvorming in 1997 oorweldigende steun geniet het, wil sommige koöperasielede nou die horlosie met vyf jaar terugdraai."

Die voorstel waarvoor goedkeuring gekry moet word, handel daaroor om die KWV van 1 Januarie te omvorm in twee entiteite, naamlik 'n maatskappy wat 'n kommersiële fokus sal hê en 'n koöperasie (Wijngaard) wat 'n diensorganisasie vir wynboere sal wees.

Op vandeesweek se vergadering sal 'n nuwe direksie vir die maatskappy gekies word. Altesame elf van die 17 benoemde kandidate vir die tien poste van direkteure dien tans op die direksie van KWV Koöperatief Bpk. en/of van KWV Groep Bpk.

Die Groep van Vyf het ses kandidate vir die nuwe direksie benoem. Hulle is mnre. Herman Bailey en Johann Krige (albei direkteure van KWV Koöperatief Bpk.), me. Fran du Plessis ('n geoktrooieerde rekenmeester en 'n advokaat), mnr. Pug Roux ('n lid van die Groep van Vyf), dr. Gerhard van Niekerk (voormalige besturende direkteur van die Ou Mutual Groep) en prof. Andreas van Wyk (voormalige rektor en vise-kanselier aan die Universiteit van Stellenbosch).

Dr. Franklin Sonn (uitvoerende voorsitter van Africa Group Corporation) is die enigste van die KWV se tien kandidate wat nie 'n direkteur van KWV Koöperatief Bpk. en/of van KWV Groep Bpk. nie. Die KWV se ander benoemings is dr. Danie Cronjé (onder meer voorsitter van Absa Groep Bpk.), dr. Christo Wiese (onder meer voorsitter van Pepkor Bpk., Shoprite Holdings Bpk. en Tradehold Bpk.) asook mnre. Johan Carinus, Attie du Plessis, Danie De Wet, Chris du Toit, Pieter Hugo, Willie Hewett en Lourens Jonker.

Die enigste onafhanklike kandidaat is mnr. Phillip Retief van die Van Loveren Kelder.

29 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.5%
Rand - Pond
19.41
-0.4%
Rand - Euro
17.35
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,631.59
+0.6%
Silwer
18.51
+0.9%
Palladium
2,046.50
+0.2%
Platinum
857.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot