AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

'Sommige plase blote partytjieplekke'

In sommige gebiede in Suid-Afrika word plaasgrond bloot as ‘n wegbreek vir die naweek beskou en plase met potensiaal word erg verwaarloos.

Sowat 70% van die 276 000 boerdery-eenhede in Gauteng, wat grootskaalse én klein boerderye insluit, word nie as plase benut nie, berig timeslive.co.za

Opkomende boere tel onder diegene wat in die grootste penarie sit met honderde wat moed opgee en verklaar dat die Regering hulle verwerp het en dat hulle oor geen vaardighede of marktoegang beskik nie.

Dié onthulling kom te midde van mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, se kontroversiële voorstelle dat kommersiële boere die helfte van hul plase aan plaaswerkers moet oordra.

Mnr. Mike Mlengana, voorsitter van die African Farmers Association of SA (Afasa), het na die Regering gekap en gesê sommige plase word bloot as wegbreekbestemmings vir die naweek beskou. Gevolglik word plase wat die potensiaal het om noodsaaklike voedsel te produseer, erg verwaarloos. “Daar is plase wat kaal gestroop en onbruikbaar is. Op plase in KwaZulu-Natal moet boere op hul bure moet staatmaak vir water omdat hulle nie boorgate of damme kan bekostig nie. Die primêre landbou steun swaar op kapitaal. Ondergang volg as dit ontbreek,” het hy gesê.

Die Regering se swak toewysingskriteria het opkomende boere benadeel, sê Mlengana. “Baie plase is aan mense gegee wat niks van boerdery af weet nie, en baie opkomende boere het ook gehawende toerusting gekry wat te duur was vir herstelwerk. Dit hou 'n driekte bedreiging vir voedselsekerheid in.”

Bron: timeslive.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,707.67
-1.1%
Silwer
20.34
-3.4%
Palladium
2,254.50
-2.9%
Platinum
915.50
-1.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot