AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Sonering by mynbou verwelkom

Die Grondwethof se uitspraak oor sonering by mynbou word verwelkom, maar kommer bestaan steeds oor die mynbedryf se invloed op die landbou, sê Agri SA.

Die Grondwethof se uitspraak oor sonering by mynbou word verwelkom, maar kommer bestaan steeds oor die bedryf se invloed op die landbou, sê Agri SA.

Luidens ‘n verklaring het die hof bepaal dat waar grond nie vir gebruik vir mynbou gesoneer is nie, voortaan nie met mynbou voortgegaan mag word mits die plaaslike owerheid die sonering aanpas en dié gebruik aangedui word nie.

“Die uitspraak plaas grondeienaars en plaaslike owerhede dus in ‘n sterker posisie om byvoorbeeld landbougrond vir landboudoeleindes te beskerm deur mynbou op ‘n bepaalde stuk grond te verbied,” lui die verklaring. 

Vriend van die hof

Mnr. Dan Kriek, voorsitter van Agri SA se natuurlike hulpbronkomitee, sê die organisasie het as ‘n vriend van die hof by die hofsaak van Maccsand (Edms) Beperk teen die Stad Kaapstad betrokke geraak. Die organisasie is uiters besorg oor die impak wat mynaktiwiteite tans en in die toekoms op die landboubedryf en op die land se voedselproduksie kan hê.


“Terwyl Agri SA die belangrikheid van mynbou vir Suid-Afrika verstaan, is dit ons standpunt dat daar met mynbou-ontwikkeling te min waarde geheg word aan omgewingskwessies en die langtermyn-impak daarvan op grond en water en derhalwe op volhoubare voedselproduksie,” vertel Kriek.

Die organisasie het die hof se aandag probeer vestig op die nodigheid van beter balans tussen mynbou en die landbou, veral wat die beskerming van die regte van die grondeienaar betref.

“Agri SA sou daarom graag wou sien dat die Grondwethof pertinent standpunt inneem oor die impak van mynaktiwiteite op voedsel en water, soos beskerm in Artikel 27 van die Grondwet”, aldus Kriek.

19 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.18
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.04
+0.1%
Silwer
22.13
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot