AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sonkrag gaan van krag tot krag

Die sonkragprojekte by De Aar en Droogfontein in die Noord-Kaap lewer nou op kommersiële skaal krag aan die netwerk.

Twee Noord-Kaapse sonkrag-operateurs, Droogfontein buite Kimberley, en die projek by De Aar, het 'n mylpaal bereik deur op kommersiële skaal krag oor die volgende twee dekades aan die nasionale netwerk te begin lewer.

Die Droogfonteinprojek was die eerste Suid-Afrikaanse aanleg wat sonkrag op die skaal begin lewer het en ook aan Eskom se netwerk in die Kimberley-gebied. Die De Aar-projek lewer sy bydrae aan die netwerk by die dorp. 

Die twee projekte lewer saam sowat 85 000 MWh jaarliks, genoeg vir die elektrisiteitsvoorsiening aan meer as 19 000 gemiddelde Suid-Afrikaanse huishoudings. 

Mnr. Mark Pickering, hoofbestuurder van die aanlegte van Droogfontein en De Aar, sê: "Die konstruksie van die twee aanlegte het die afgelope 17 maande kop-aan-kop verloop, maar die span op De Aar het sy status as kommersiële verskaffer een dag voor die Droogfontein-span, op 5 April bereik.”

Die inwyding van die projekte word vir die middel van Mei beplan.

Volgens Pickering speel die twee sonkragprojekte 'n toonaangewende rol in die bedryf vir hernubare energie danksy die buitengewoon hoë vlakke van sonuitstraling wat die Noord-Kaap ondervind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.14
-1.0%
Silwer
20.45
-2.9%
Palladium
2,246.00
-3.3%
Platinum
917.50
-1.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
'n Horison vol Avonture
Weet wat ek doen en wat ek wil hê in die lewe. Sober gewoontes, opreg en dinamiese optimis. Hou van opregte mense Avonturier, hou van alles waarvan manne hou Roei, gholf, fiets...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot