AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Soos jou veearts in die veld’

Afrivet bied jou nou produk-inligting op 'n platform met die nuutste tegnologie.

Promosie-artikel:

Die fenomenale sukses van Afrivet, wat in 2000 tot stand gekom het en reeds een van die top vyf-verskaffers van veemiddels en veeartsmedisyne in Suid-Afrika is, kan grootliks toegeskryf word aan sy verbintenis tot gehalte en diens.

Hy bring jou nou ook produk-inligting, met 'n groeiende platform vernuwende tegnologie, wat op jou vingerpunte beskikbaar is.

Afrivet is 'n ware Suider-Afrika-bemagtigde maatskappy, met 'n doelgerigte fokus om vee-eienaars bekostigbare, kostedoeltreffende produkte te bied, wetenskaplik bewys vir Suid-Afrikaanse toestande. Gehalteversekering is nie net gehaltetoetse nie. Dit is 'n dinamiese, voortgesette proses.

'Soos jou veearts in die veld'

Afrivet se slagspreuk, "soos jou veearts in die veld", word perfek weerspieël in die samestelling van hul tegniese ondersteuning. Afrivet se veeartse spesialiseer in ektoparasiete, endoparasiete, immunologie en inentings, kuddegesondheid, sowel as intensiewe diereproduksie.

Die bestuursinligtingspamflette, elektroniese program en nou ook die aanlyn-toepassing is net 'n paar maniere waarop Afrivet tegniese ondersteuning bied. Naverkopediens is ook 'n belangrike skakel in die gehalteketting. Afrivet het dus om hierdie rede 'n bystandveearts beskikbaar by ons noodnommer: 0860VEEARTS (0860 833 2787).

Ons staan by ons produk en is daartoe toegewy om te verseker dat die kliënt tevrede is met die produk, sowel as ons diens.

* Laai vandag nog Afrivet se aanlyn-toepassing af (Afrivet Online) registreer en staan 'n kans om jou deel van R200 000 te wen! Bepalings en voorwaardes geld.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot