AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sowat 5300 werkers in NW afgelê

Die styging in die minimum loon vir plaaswerkers noodsaak sowat 250 boere in Noordwes om sowat 5 300 werkers af te lê.

’n Opname wat Agri Noordwes onder 255 boere gedoen het, het aangedui dat altesame 5 417 plaaswerkers hul werk in dié provinsie gaan verloor. Mnr. Boeta du Toit, hoof uitvoerende beampte, sê die boere het altesame 3 230 heeltydse werkers in hul diens. Die boere het aangedui dat hulle 1 026 van dié werkers gaan aflê.
 
Altesame 6 153 seisoenswerkers word deur die boere gebruik, waarvan 4 391 deur aflegging in die gesig gestaar word. Du Toit sê dié werksverliese is ’n regstreekse gevolg van die 52%-styging in minimum lone vir plaaswerkers wat op 4 Februarie 2013 afgekondig is. Die boere is van regoor die provinsie en die meeste werksverliese is by intensiewe boerderye.
 
Swak beleidsbesluite, verreikende gevolge
Volgens Du Toit gaan die swak beleidsbesluite van die staat oor lone verreikende gevolge vir die ekonomie van landelike gemeenskappe hê. Dié gemeenskappe is grotendeels afhanklik van die bedryf vir ekonomiese groei, en die werksverliese gaan tot meer armoede lei.
 
Die meeste werksverliese kom in die tabak-, groente- en vrugtebedryf in die provinsie voor. Du Toit sê die opname gaan steeds voort, en hulle verwag dat dié neiging sal toeneem.
 
Mnr. Naudé Pienaar, hoofbestuurder, sê die organisasie het Woensdag (13 Februarie 2013) met voorsitters van boereverenigings vergader om die situasie te bespreek. “Ons het die boere gevra om kalm te bly en al die afleggings wat wel in die pyplyn is, wettig te hanteer. Die afleggings was onafwendbaar.”
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot