AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

‘Span emosie in vir behoud van grond’

Hy dink nie die landbou verkoop homself hard genoeg nie, sê mnr. Derek Light, ‘n prokureur van Graaff-Reinet.

“Ons as boere sal moet begin om ons boodskap op emosionele vlak oor te dra.” Só sê mnr. Hein Lindeman, wetenskaplike bestuurder van natuurlike hulpbronne by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se direktoraat vir grondgebruik en bodembestuur, oor die behoud van landbougrond in mededinging met ander bedrywe.

Lindeman het op Agri SA se kongres op ’n paneelbespreking terugvoer gegee oor konsepwetgewing om landbougrond te beskerm.

Hy het gesê die landbou kan oor die gebruik van emosie by die Departement van Omgewingsake gaan kers opsteek.

'Boere is vol emosie, maar baklei met feite'

Dr. Gerhard Verdoorn, direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum, het gesê: “Soos ek boere ken, is hulle vol emosie, maar as dit by baklei kom, is dit net feite.”

Mnr. Derek Light, ‘n prokureur van Graaff-Reinet wat Karoo-grondeienaars verteenwoordig wat die ontginning van skaliegas teenstaan, het gesê boere moet die bedryf se aansien verhoog en beleid probeer beïnvloed.

Politieke wil is nodig om die landbou se belangrikheid te erken en die nodige hulpbronne te beskerm. “Ek dink nie die landbou verkoop homself hard genoeg nie,” het Light gesê.

Vetoreg

Mnr. Koos Pretorius, voorsitter van die Federation for a Sustainable Environment, het gesê die Departement van Landbou het sedert Junie verlede jaar, kragtens nuwe wetgewing ’n vetoreg om te keer dat munisipaliteite landbougrond hersoneer.

“Ons weet van vier gevalle waar die departement toestemming geweier het op grond van voedselsekerheid. Indien die departement genoeg gemotiveer kan word om eenvoudig ‘nee’ te sê elke keer as daar ’n aansoek is om hoëpotensiaal-landbougrond te hersoneer, sal dit die einde van die saak wees. Miljoene rande kan bespaar word.”

Hy het ook syfers aangehaal wat wys Suid-Afrika het vir sy toekomstige energiebehoeftes net nodig om 10% van sy steenkoolreserwe te ontgin. Die vraag is nou: “Watter 10% van steenkool ons gaan uithaal, en watter ons in die grond gaan los”.

Mnr. Wayman Kritzinger, voorsitter van Agri SA se beleidskomitee vir natuurlike hulpbronne, sê die organisasie wil ’n omgewingsfonds stig wat gebruik kan word om prospekteer- en mynaansoeke te beoordeel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek my beste maaitjie.
Ek is baie eerlik en opreg. Hou van buite lewe. Ek geniet n fliek en series kyk. Ek is dalk bietjie stil maar het darem nie n plesier oor my mond geplak nie. Ek is nie n...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot