AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Spekskiet: Dis nou 'jag' vir die lag

Die Karoo-skaap met “slagtande” en 'n aggressiewe geaardheid het lesers gister op 1 April op sosiale netwerke laat gons.

Op soek na die ideale waghond? Rambo-Romeo is sy naam en hy kan vir heelwat ander goed ook ingespan word, meen Volksblad se lesers na aanleiding van 'n berig van Mariska Spoormaker oor 'n skaap met "slagtande" wat op 1 April in die dagblad verskyn het. Ander wil "staalmatte van sy wol vleg, hom pleks van hoenders aan Nkandla skenk, hom laat kruisteel met boerboele en Amerikaanse veghonde, of met ’n leiband deur Johannesburg se strate lei". Sommiges het weer gewonder "hoe dit sou voel om deur ’n skaap verskeur te word terwyl jy hom net wil skeer . . .” Wys jou net wat goeie kruisteling met slagtande én ’n aggressiewe aard alles kan vermag, tesame natuurlik met 'n goeie skoot humor.  Ook Landbou.com se artikel oor Tru-Cape se vierkantige appels en pere, het uiteenlopende kommentaar op Landbouweekblad se Facebookblad uitgelok. Net jammer van 2 April is dit weer rond, het een leser droogweg opgemerk, 'n ander een het gehoop hulle smaak darem na iets, want "wraggies, vandag se vrugte, veral appels en pere, het geen smaak meer nie". Nog een het gehoop dis net 'n grap, want "as dit so verbeeldingloos soos die nuwe mango's sonder hare proe, gaan ek dit nie eet nie". Landbou.com se berig oor Graan SA wat weer sy kantoor gaan skuif om nader aan die nuwe produksiegebiede in voormalige tuislande te wees, het ook 'n hele paar "likes" op Facebook gekry – en miskien 'n paar benoude oproepe na Graan SA se hoofkantoor? Bron: Volksblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
+0.2%
Rand - Pond
19.27
+0.3%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,630.90
+0.5%
Silwer
18.45
+0.5%
Palladium
2,103.50
+3.0%
Platinum
853.50
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot