AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9340
0,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9220
0,00
SUNS
29 Sep
-
9800
0,00
WEAT
29 Sep
-
7047
0,00
WMAZ
29 Sep
-
4809
0,00
YMAZ
29 Sep
-
4733
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Spesiale ‘oop’ droogtetarief vir water

Waterrade kan glo enige tarief vasstel tydens ? watertekort.

Geen vasgestelde perk bestaan skynbaar vir die nuwe spesiale droogtetarief wat waterrade mag instel as watertekorte in droogtes ondervind word.

Dit het na vore gekom toe die Departement van Water en Sanitasie die Parlement se portefeuljekomitee wat met waterkwessies belas is, oor die watertariewe vir die 2016/’17 geldjaar ingelig het.

Me. Nomvula Mokonyane, Minister vir Water en Sanitasie, het in November verlede jaar ’n kennisgewing in die Staatskoerant gepubliseer rakende die hersiening van die watertariewe. In die dokument word ’n droogtetarief aangedui.

'Tydelike' tarief

Waterdiensowerhede kan hierdie “tydelike” tarief instel in tye van droogte om te verseker dat wanneer waterbeperkings ingestel word, verbruikers met hierdie tarief gepenaliseer word indien die beperkings nie nagekom word nie.

Vier waterrade, Bloemwater in die Vrystaat, Overberg in die Wes-Kaap en twee in KwaZulu-Natal, Mlhathuze  en Umgeni, wat grootliks deur die droogte geraak word, het voorstelle by die Departement van Water en Sanitasie ingedien oor die instel van spesiale droogtetariewe.

Me. Sizani Moshidi, waarnemende hoofdirekteur vir ekonomiese en maatskaplike regulasie by die Departement van Water en Sanitasie, het aan Landbouweekblad verduidelik dat die vier waterrade elkeen sy eie metodologie voorgestel het sodat dit in lyn sal wees met die waterbeperkinge wat hulle aankondig. “Die waterrade het nie almal dieselfde struktuur voorgestel nie, want dit is verwant aan wat die impak van die droogte in hulle gebiede is.

“Die waterrade het nie vasgestelde (droogte)tariewe nie, hulle tariewe is volgens ’n glyskaal.”

Bloemwater en Overberg

Bloemwater het aangedui dat hy vir elke 10% waterbeperking wat ingestel word, ’n droogtetarief sal hef en Overberg se droogtetarief skop in wanneer damvlakke onder 40% is. Hoeveel die tariewe is, kon nie teen druktyd vasgestel word nie.

Me. Tarnia Baker, die DA se skaduminister vir water en sanitasie, het gesê dis problematies dat daar nie ’n vasgestelde perk vir die droogtetarief is nie. “Elke waterraad kan sy eie tarief bepaal. Hoe bepaal hulle dit en hoe word dit geïmplementeer? Dit is die vrae wat die departement nie beantwoord nie. Dit wys dat die departement nie sy vinger op die droogte het nie.”

Sy het ook kopgeskud oor die feit dat toegelaat word dat damme heeltemal opdroog. Daar is reëls wat toegepas moet word om te verseker dat damme nie heeltemal moet opdroog nie, maar dit word nie toegepas nie, het Baker gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.36
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,646.69
-0.8%
Silwer
18.67
-1.2%
Palladium
2,141.00
-0.5%
Platinum
850.50
-1.8%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,413
0.0%
Alle aandele
63,808
0.0%
Hulpbronne 10
57,878
0.0%
Industriële 25
78,523
0.0%
Finansiële 15
14,099
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot