AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Spesiale wyn vir 10de Cape Epic

’n Wyn om die 10de verjaardag van die Absa Cape Epic te vier, is deur Meerendal-wynlandgoed bekend gestel.

Die gasheer vir die voorwedren van die Absa Cape Epic-fietswedren het ’n spesiale wyn, ter herdenking van die wedren se 10de bestaansjaar, bekend gestel. Dit is die tweede jaar wat die Meerendal-wynlandgoed die voorafgaande spoedren op sy terrein aanbied.
 
’n Spesiale swart etiket is vir dié bottel 2011 Merlot ontwerp. Die etiket is onderteken deur Christoph Sauser van Switzerland, die gesamentlike wenner van 2012 se wedren. Die wyn is gemaak van druiwe wat met die hand geoes is uit ’n wingerd wat in 1991 op die plaas geplant is. Dit is op die tradisionele manier gemaak waar die doppe elke vier ure deurgedruk is. Daarna is dit vir 12 maande lank in Franse eikehoutvate verouder.
 
Die spoedren wat Sondag (17 Maart 2013) plaasvind, bied aan toeskouers die kans om die spanne te sien deelneem teen die horlosie. Luidens ’n verklaring is dié resies bepalend vir watter span op die eerste dag (Maandag, 18 Maart 2013) die voorlopertruie sal dra.
 
‘Dis aansteeklik’
Mnr. Jan-Pieter Redelinghuys,’n vrugteboer van Wolseley, pak die fietswedren vanjaar vir die tweede keer agtereenvolgens aan. Hy sê hoewel die wedren baie inspanning verg, geniet hy dit om daaraan deel te neem. “Dis aansteeklik. As jy eers begin het, wil jy dit weer en weer doen vir die uitdaging.”
 
Redelingshuys het verlede jaar as ’n lid van Team Wolfpack aan die wedren deelgeneem. Hy was aanvanklik nie van plan om vanjaar deel te neem nie, maar het ingestem ná sy buurman hom gevra en aangemoedig het. “’n Mens moet sorg dat jou toerusting reg is, en jy moet fiks wees en reg eet. Hoe fikser jy is, hoe lekkerder is dit.”
 
Die roete van dié jaar se wedren sal op Redelingshuys se plaas, Verrekyker, afgelê word. Hy sê almal op die plaas is opgewonde daaroor, en ’n span van die werkers is van plan om langs die roete te staan en hulle aan te moedig.


Foto: AGAPE STUDIO PHOTOGRAPHY
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot