AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Spier wys sy staal by Trofee-wynskou

‘n Wyn uit 1933 het geskiedenis gemaak toe dit die oudste wyn nóg geword het wat by die Ou Mutual Trofee-wynskou met ‘n trofee bekroon is.

‘n Wyn uit 1933 het geskiedenis gemaak toe dit die oudste wyn nóg geword het wat by die Ou Mutual Trofee-wynskou met ‘n trofee bekroon is.


KWV se Wit Jerepigo 1933 het die trofee vir die beste gefortifiseerde dessertwyn in die museumklas huis toe geneem. Dit is die oudste wyn wat nóg in die wynskou se tienjarige bestaan met ‘n trofee bekroon is.


Spier en Thelema was kop-aan-kop vir die Fairbairn Capital-trofee vir die beste produsent in 2011. Beide produsente het dieselfde hoeveelheid trofees, goue en silwer medaljes gewen, maar Spier se medalje-tot-inskrywing-verhouding het aan hom die gesogte trofee besorg.  


Spier het ook die trofee vir die beste Sauvignon Blanc Semillon-versnit en ‘n goue medalje vir Shiraz ingepalm.


Goeie gehalte inskrywings

Volgens mnr. Miguel Chan, sommelier by Southern Sun Deluxe Hotels en een van vanjaar se beoordelaars, is daar  meer silwer en brons medaljes toegeken as in die verlede. Slegs 25 goue medaljes is oorhandig. Hy skryf dit toe aan ‘n verbetering in die gehalte van die wyne wat ingeskryf word.


“En die verbetering is nie in die wynkelder nie, maar in die wingerd,” meen Chan.

Vanjaar was ook die eerste keer dat ‘n trofee vir die wyn wat volgens die drie internasionale beoordelaars se mening koning gekraai het, toegeken is. Paul Cluver Chardonnay 2009 het dié trofee huis toe geneem.


“In teorie sal die wyn die skou se topwyn vanuit ‘n internasionale perspektief verteenwoordig.”


Mnr. Michael Fridjhon, voorsitter van die beoordelaarspaneel, meen die toekennings vir Merlot, Pinotage en Riesling toon dat die bedryf voormalige swakplekke onder die loep neem. Hy is egter bekommerd dat Cabernet en Cabernet-versnitte nie dieselfde diepte en resonansie toon nie.


1 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.11
+1.0%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,795.36
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,914.91
+0.8%
Platinum
1,023.63
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,173
+1.4%
Alle aandele
75,334
+1.4%
Hulpbronne 10
75,189
+1.6%
Industriële 25
92,282
+0.8%
Finansiële 15
15,820
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot