AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Spiritusbedryf se beste sopies bekroon

akkreditasie
Foto: Neville Lockhart
Foto: Neville Lockhart
Te midde van die talle probleme wat die covid-19-pandemie vir die plaaslike drankbedryf veroorsaak het, kon beoordelaars van die Old Mutual Trofee-spiritusskou daarin slaag om gedurende Junie in Kaapstad bymekaar te kom om vanjaar se wenners te kies. Die wenners is Woensdag 11 Augustus aanlyn aangekondig.

Luidens ’n verklaring is vanjaar se groot aantal inskrywings, meer as verlede jaar s’n, ’n aanduiding dat die plaaslike boetiekspiritusbedryf herstel. Inskrywings het uit Amerika, die Midde-Ooste, Skandinawië, Skotland, Mexiko, Frankryk en elders ingestroom. Die inskrywings het ook minstens 50 plaaslike handelsmerke uit die Wes-Kaap, Gauteng en Mpumalanga ingesluit.

Suid-Afrikaanse handelsmerke is as die wenners van die trofeë vir die beste jenewer, vodka, rum, potstookketelbrandewyn, graan-whiskey en likeur aangewys.

Weens reisbeperkings was al die beoordelaars plaaslike kenners.

Mnr. Michael Fridjhon, die skou se voorsitter, sê die beoordelaars was baie beïndruk met die gehalte van die inskrywings en dat dit veral verblydend is om te sien dat Suid-Afrikaanse handelsmerke met die wêreld se beste handelsmerke kan meeding.

Trofee-wenners:

Trofee vir beste brandewyn op die skou en Old Mutual-trofee vir beste konjak: Cognac Frapin Chatêau Fontpinot XO.

Trofee vir beste potstookketelbrandewyn: KWV Alambic Blend Potstill Brandy Aged 15 years.

Trofee vir beste gemengde brandewyn: Viceroy Brandy Aged 5 Years.

Old Mutual-trofee vir beste London Gin: Cruxland London Dry Gin infused with Kalahari Truffles.

Old Mutual-trofee vir beste gedistilleerde jenewer en RIEDEL-trofee vir beste jenewer op die skou: Cybele Classic Gin.

Old Mutual-trofee vir beste gemengde whisky: Chivas Regal Extra Oloroso Sherry Casks.

Old Mutual-trofee vir beste graan-whisky: Bain’s Founder’s Collection Single Grain Whisky Aged 15 Years.

Trofee vir beste enkelmout-whiskey en trofee vir beste whiskey op die skou: Milk & Honey Distillery Single Cask Single Malt Whisky – WhiskyBrother.

Trofee vir beste potstookketelwhisk(e)y: Redbreast Single Pot Still Irish Whiskey Aged 12 Years.

Trofee vir beste vodka by die skou: Cruz Vintage Black Vodka.

Old Mutual-trofee vir beste rum op die skou: Elephantom African Dark Rum.

Old Mutual-trofee vir beste likeur op die skou: Wild Africa Cream Premium Liqueur.

old mutual trophy spiritusskou
Foto's: Verskaf
old mutual trophy spiritusskou
Foto's: Verskaf
old mutual trophy spiritusskou
Foto's: Verskaf

Goue medaljes:

Aberlour Highland Single Malt Scotch Whisky 18 Years.

Aberlour Speyside Single Malt Scotch Whisky A’bunadh.

Bain’s Shiraz Cask Finish Single Grain Whisky Aged 10 Years.

Gordon’s London Dry Gin.

Martell XO Cognac.

Premier Pure Fusion no. 1 1540 Dirty Lemon Blended Lemon Liqueur.

The Glenlivet 15 Year Old Single Malt Scotch Whisky.

Three Ships Limited Edition Cask Matured Single Malt Whisky Aged 10 Years.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot