AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Spogplaas op bankrotveiling verkoop

Die geval van 'n spogplaas in Delmas wat vier jaar gelede deur 65 plaaswerkers gekoop is en pas op 'n bankrotveiling verkoop moes word, is 'n sprekende voorbeeld van die talle hervormingsprojekte wat misluk.

Mnr. Lourie Bosman, voorsitter van Agri SA se grondkomitee, sê hy is bekommerd dat die Regering net teikens najaag en nie omsien na die gevolge wat dit vir die landbou inhou nie.

Die plaas Rietvlei van mnr. Johan Goosen is in 1998 deur die werkers gekoop ingevolge die Regering se Settlement Land Acquisition Grant-skema. Die werkers se R15 000 behuisingsubsidies is saamgevoeg om die plaas te koop. Sedert die oorname is feitlik net die eerste jaar enige gewasse verbou en die plaas is erg verwaarloos.

Mnr. Bosman sê as te veel mense op een plaas saamgegooi word, is suksesvolle boerdery nie moontlik nie. Daar is talle voorbeelde van soortgelyke projekte wat misluk het. In een geval waar 130 werkers 'n besproeiingsplaas naby Badplaas gekoop het, is selfs die besproeiingstelsel al opgesaag en as skrootmetaal verkoop.

"Die mense word aan hul lot oorgelaat sonder enige ondersteuning. Ons bepleit 'n stelsel waar voornemende boere gekeur word en daarna opleiding ontvang. As hulle misluk, moet die plaas teruggeneem en aan iemand gegee word wat 'n kans op sukses het."

Mnr. Bosman sê Agri SA se ontwikkelingslessenaar bou tans 'n databasis op van soortgelyke landbouprojekte. 'n Opname word gedoen van projekte wat slaag en misluk.

1 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,623.82
-0.3%
Silwer
18.16
-1.3%
Palladium
2,065.50
-0.5%
Platinum
848.50
-0.6%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot