AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Spoorlyn tussen SA en Zambië?

Die Regering oorweeg die moontlikheid om ‘n nuwe spoorlyn tussen Suid-Afrika en Zambië te bou.

Die Regering oorweeg die moontlikheid om ‘n nuwe spoorlyn tussen Suid-Afrika en Zambië te bou, sê mnr. Malusi Gigaba, die Minister van Openbare Ondernemings.


Luidens ‘n berig op Sake24.com het Gigaba Dinsdag (12 Julie) dié aankondiging gemaak. Volgens die plan, wat in sy kinderskoene staan, wil die Regering die stad Chingola in die Zambiese koperstrook met die Durbanse hawe verbind.

“Ons wil help om die (hele Suider-Afrika) streek se vragvervoernetwerk en hawens te integreer en uit te brei sodat ons ekonomiese groei kan bevorder,” het Gigaba verduidelik.


Lees ook: Swak paaie jaag voedselpryse op


Ver van werklikheid af

Die spoorlyn is egter nog ver van ‘n werklikheid af. Mnr. Mayihlome Tshwete, ‘n woordvoerder vir die departement, sê die genoemde plan vorm deel ’n infrastruktuurplan tussen drie ekonomiese streke in Afrika wat tans bespreek word.

Dié streke is die Gemeenskapsmark vir Oos- en Suider-Afrika, die Oos-Afrikaanse Gemeenskap en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap.


Tshwete sê die beleide en regulasies wat uit dié samesprekings volg, sal bepaal hoe die spoorlyn tot stand gebring sal word.


Lees ook: Beter tariewe vir spoor?


Bron: Sake24.com


13 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot