AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Spoornet en graanbedryf praat oor probleme

Die grondslag is gelê om probleme tussen die graanbedryf en Spoornet voortaan deur onderhandelings op te los.

Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende direkteur van die Kamer van Meulenaars, sê hy is tevrede dat daar nou 'n goeie grondslag vir gesprekvoering is ná verteenwoordigers van die bedryf en mnr. Zandile Jakavula, uitvoerende hoof van Spoornet, onlangs ontmoet het. Een van die uitvloeisels van hul gesprek is 'n kleiner verhoging in die tariewe vir vervoer van graan.

Mnr. De Villiers sê daar is nou ook 'n staande ooreenkoms om gereeld gesprek te voer oor operasionele- en beleidsake. Belanghebbendes in die graanbedryf was ontevrede met Spoornet se diens - veral met vervoervertragings en tekorte aan waens.

Hy sê Spoornet het onderneem om betyds inligting oor volgende jaar se tariefverhogings te verskaf sodat dit by graankontrakte in ag geneem kan word.

Spoornet het ingestem om sy voorgestelde prysverhogings vir die vervoer van graanprodukte te verlaag in die lig van stygende inflasie en die invloed wat dit op armes en die pryse van stapelvoedsel gaan hê.

Spoornet het gesê die tarief vir die vervoer van Suid-Afrikaanse mielies en koring sal net 12 % wees pleks van die aangekondigde 15 %. Die verhoging vir semelgraan is 35 % en vir meel 25 % teenoor die 50 % wat vir albei beplan was.

Die tarief vir uitvoersonneblomsaad is verlaag na 40 % en na 30 % vir sonneblom wat binnelands verbruik word, pleks van die aanvanklike 67 % wat boere sou betaal. Die hersiene tariewe is van 1 Mei in werking.

Mnr. Jakavula het gesê Spoornet se bestuur het deeglik besin oor huidige ekonomiese neigings, soos inflasie, en die stap gedoen om armes te beskerm wat van stapelvoedsel afhanklik is. Hoër vervoerkoste sal meebring dat graanpryse verder styg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot