AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Spoornetwerk kort groot belegging

Die deregulering van padvragvervoer het die land duur te staan gekom met die agterstand vir die instandhouding van paaie wat op byna R140 miljard staan.

Die deregulering van padvragvervoer in 1989 het die land duur te staan gekom, het ’n amptenaar van die Departement van Vervoer in die Parlement gesê.


Die geldelike agterstand vir die instandhouding van paaie was toe R72 miljard. Tans is dit al byna R140 miljard. Mnr. Clement Manyungwana, waarnemende adjunkdirekteurgeneraal vir geïntegreerde vervoerbeplanning by die departement, het aan die Parlement se portefeuljekomitee vir vervoer gesê dat daar onvoldoende belegging in die land se spoornetwerk en vragtreine is.


Nie genoeg begroot

Hoewel Transnet R110 miljard oor die volgende vyf jaar begroot het om in hawens, die spoornetwerk en pyp lyninfrastruktuur te belê, is dit steeds nie genoeg nie, meen hy. Manyungwana het uitgewys dat sowat 720 miljoen ton van die totale 900 miljoen ton vrag in 2003 per pad vervoer is.


Slegs 180 miljoen ton vrag was per spoorvervoer. Teen 2007 het die hoeveelheid padvrag byna verdubbel. Van die 1 578 miljoen ton vrag is altesame 1 373 miljoen ton per pad en slegs 205 miljoen ton per spoor vervoer.


Die vervoersektor se bydrae tot die land se bruto binnelandse produk (BBP) in 2007 was van 6,6% (R74 miljard). Net die padvragsektor se bydrae was 5,9% (R66 miljard). Altesame 87% van die land se goedere word per pad vervoer.


Groter belegging nodig

Daarom word dit al hoe dringender dat ’n groter belegging in die land se verouderde spoornetwerk gemaak moet word, het hy gesê.

Van die landboukommoditeite wat gunstig is om per spoor vervoer te word, is onder meer mielies, sojabone, sonneblomsaad, koring, pluimvee en suiwelprodukte, hout en houtprodukte, kunsmis en plaagdoders.


Die spoornetwerk het egter nie die vermoë om al hierdie kommoditeite te vervoer nie.


31 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.6%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.32
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,622.21
-0.4%
Silwer
18.12
-1.5%
Palladium
2,068.31
-0.4%
Platinum
841.00
-1.5%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot