AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Sporadiese betogings in Wes-Kaap

Slegs sporadiese betogings kom tans in die Wes-Kaap voor, met betogings in Franschoek, Citrusdal en die Paarl.

Slegs sporadiese betogings kom tans in die Wes-Kaap voor, met betogings wat in Franschoek, Citrusdal en die Paarl wat bevestig is. Mnr. Wouter Kriel, woordvoerder vir die Wes-Kaapse departement van landbou, sê volgens die rampbestuursentrum in die provinsie is dinge rustig, met betogings wat slegs in genoemde gebiede nog bevestig is.
 
Me. Porchia Adams, skakelbeampte vir Agri Wes-Kaap, sê ’n groep betogers is tans besig om voor die organisasie se kantoor in die Paarl te vergader, maar tot dusver verloop alles vreedsaam. Op sy Twitterblad waarsku die organisasie teen valse berigte van geweld wat die ronde doen.
 
Mnr. Michael Laubscher, voorsitter van die De Doorns-tafeldruifvereniging, sê 95% van heeltydse werkers het vir werk opgedaag; dit is net tydelike werkers van die Stofland-woonbuurt wat nie werk nie. ‘‘Dit is ’n hartseer-situasie," sê Laubscher, ‘‘die mense wil werk, maar word deur ’n klein groep geïntimideer.’’
 
Landswyd
Intussen sê landbou-organisasies elders in die land dat hulle nie bewus is van enige stakings of geweld wat voorkom nie. In die Noord-Kaap is daar sowat 20 werkers wat staak. Mnr. Gillie van Niekerk, ’n lid van die Marchand-boerevereniging, sê dié groep is van ’n plaas waar werkers Vrydag (30 September 2012) gestaak het.
 
Die eienaar van die plaas woon nie op die plaas nie en het aanvanklik ingestem om aan die werkers se eise toe te gee, maar het sy planne aangepas ná gesprekke met medeboere. Die ander werkers op dié plaas is wel by die werk.
 
Dreigemente van stakings in die Noord-Kaap het die ronde gedoen, maar mnr. Johan van Rensburg, hoof uitvoerende beampte van Agri Noord-Kaap, sê hulle is nog nie bewus van enige ander stakings nie.
 
Langkloof
Kommer oor moontlike stakings in die Langkloof het ook spanning veroorsaak, maar volgens mnr. Andre de Wit, voorsitter van die Langkloof-boerevereniging, het nog geen stakings of geweld voorgekom nie. Landbou-organisasies in Mpumalanga, Limpopo, die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal sê hulle het nog geen inligting van stakings in dié dele ontvang nie.
 
Me. Sandy la Marque, hoof uitvoerende beampte van Kwanalu, sê lede het aan haar gesê dat hul werkers nie aan die staking wou deelneem nie. “Van die boere se werkers het gesê hulle wil nie aan die staking deelneem nie, want hulle dink nie dit fokus op plaaswerker-kwessies nie, maar is politiek gedrewe ? én dis nie die roete wat hulle wil volg nie.”
 
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot