AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Sporadiese reën laat boere kopkrap

Kommer heers oor droogtetoestande wat tans wyd voorkom en aanplantings wat skade ly, sê Graan SA.

Kommer heers oor droogtetoestande wat tans wyd voorkom en aanplantings wat skade ly, sê Graan SA.

Mnr. Neels Ferreira, voorsitter, sê dit is baie eienaardig dat reën oor groot gebiede tans net plek-plek voorkom. “Die een boer staan letterlik op sy plaas en kyk hoe reën dit op sy buurman se plaas, terwyl hy niks reën kry nie.”


Ferreira sê hy het die afgelope week deur dele gery waar hy kon sien dat goeie reën geval het, terwyl mielies reeds in ander dele weens droogte gevrek het. “In elke gebied is daar tans plase wat goed reën gekry het, terwyl ander skaars enige reën gehad het.”


Skade

Hy sê dit is nie moontlik om die omvang van die skade aan aanplantings te bepaal nie, “maar dat daar wel skade is, is baie duidelik.” Boere in die distrikte Bothaville, Kroonstad en Lichtenburg het reeds aangedui dat hulle dringend reën nodig het en reeds skade aan hulle mielies het.


’n Bydraende faktor tot die skade is dat baie mielies later as gewoonlik geplant is en tans in ’n baie gevoelige groeistadium is.


Mnr. Henk Vermeulen, uitvoerende hoof van Vrystaat Landbou, sê behoorlike opvolgreën is oor die grootste deel van dié provinsie nodig. “Ons het nog nêrens opvolgreën van 50 mm of 70 mm gehad nie.”


Sojabone

Intussen is Ferreira ook bekommerd oor die sojaboon-aanplantings wat tans swaarkry. “Hulle sê ’n mielie hou twee weke langer as sy baas, maar met sojabone is dit anders. Die sojaboonplante wat verlede week vol klein peule was, het hierdie week al daai peule begin afgooi omdat hulle nie reën kry nie.”


Hy sê sojabone het langer reën nodig as mielies. “Sojabone het gewoonlik tot einde Maart reën nodig. Die meeste van die sojabone wat dié seisoen geplant is, is later geplant, wat beteken hulle sal nóg langer reën nodig hê.”


Mnr. Johan van den Berg, klimatoloog by Santam Landbou, sê die sporadiese reën wat tans voorkom, is ongewoon vir dié tyd van die jaar. “Tradisioneel val die meeste reën tussen 15 Januarie en 15 Februarie, met sporadiese buie wat gewoonlik in die begin van die reëntydn voorkom.”


Groot reëns is vroeër vir Februarie oor die noordelike en sentrale dele van die land voorspel, met waarskuwings vir moontlike vloede wat kan voorkom.


14 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot