AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Spreek misdaad op plase aan, vra NNP

Geen boere beteken geen plase, wat weer niks kos beteken. Dít is die land se vooruitsig as veiligheid op Suid-Afrikaanse plase nie hoër geag word nie.

Só het mnr. Bertie van der Merwe, landbouwoordvoerder van die Nuwe Nasionale Party, in die Nasionale Vergadering se debat oor die veiligheid en sekuriteit-begroting gesê.

Mnr. Van der Merwe sê in die strategiese plan vir die landbou, wat deur President Thabo Mbeki geïniseer is, word die landbou as een van die belangrikste sektore in die land se ekonomie beskryf, onder meer ten opsigte van voedselsekerheid en werkskepping.

Volgens mnr. Van der Merwe is kommersiële boere mede-verantwoordelik vir plaasveiligheid en hulle besef dit. 'n Afname in plaasaanvalle in die Vrystaat word toegeskryf aan goeie samewerking tussen boere, hul werkers, kommando's en die polisie. Samewerking is dus die resep.

Hy sê dit is tragies dat die SANW langs die Lesotho-grens onttrek is, waar ernstige misdaadprobleme ondervind word.

Mnr. Van der Merwe sê swaar vonnisse wat misdadigers afskrik, moet bevorder word en tekortkominge in die strafregstelsel moet aangespreek word. Politici moet hulle weerhou van haatspraak en ander onverantwoordelike uitsprake.

Oor veediefstal sê mnr. Van der Merwe dit is 'n probleem wat kommersiële sowel as opkomende boere finansieel benadeel. Personeeltekorte en gebrekkige toerusting kortwiek die veiligheidsmagte. Skuldigbevindings is tans volgens hom "skrikwekkend laag" en sake word swak ondersoek.

Mnr. Van der Merwe het 'n beroep op die Minister van Veiligheid en Sekuriteit, mnr. Charles Nqakula, gedoen om simpatiek te wees rondom die kwessie van valhekke in plattelandse gebiede en te kyk of geld nie daarvoor beskikbaar gestel kan word nie. Hy sê die land se mense moet leer om aan riglyne vir toegang tot plase te voldoen.

25 Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot