AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Spring gou vir SA Kaasfees

Feesgangers kan hulself regmaak vir ‘n besondere smaakervaring met die viering van die 15de SA Kaasfees van 30 April tot 2 Mei op Sandringham, Stellenbosch.

Meer as 30 ton kaas, nuwe aanbiedings, uitsonderlike vermaak en goeie kos, wyn, musiek en ‘n gesellige atmosfeer is vanjaar weer op die SA Kaasfees se spyskaart.

Besoekers kan die wydste verskeidenheid kaas – van cheddar, gouda en feta tot die meer eksotiese, handgemaakte kase – in die Checkers Kaasemporium proe en koop. Knoop ‘n geselsie aan met die kaasmakers oor hul produkte en maak ‘n draai by die Melkfabriek, die beginpunt van die kaasmaakproses.

Die fees bied ‘n propvol vermaaklikheidsprogram aan. In die Checkers Teater word disse met net die beste kaas, vleis en wyn deur Nataniël, Jenny Morris, Herman Lensing en Jody Theodore aangebied.

Die nuwe Cape Made-kombuis van die Wes-Kaapse departement van landbou ‘n reeks koskombinasies op met kaas en alternatiewe nisprodukte, soos granate, vye, persimmons en vele meer. Die aanbieders is die Stellenbosch Private Hotelskool en die Instituut van Kulinêre Kuns. Nog ‘n nuwe toevoeging is die Agri Expo-proelokaal, waar Nico Stone van SAB ‘n kaas-en-bierproe aanbied.  Feesgangers kan ook hul wynkennis uitbrei met wynproe-sessies deur die Chenin Blanc Assosiasie sowel as Shiraz SA of die demonstrasies deur bekende sjefs en kosskrywers, Marlene van der Westhuizen, Susina Jooste en Francois Ferreira bywoon.

Die fees word op ‘n hoë noot afgesluit met die musiek van Al Bairre en Blackbyrd, eksklusief op Maandag, 2 Mei by die Ladismith Musiek Gazebo.  Ander musiekgroepe sluit in Bev Scott-Brown Quartet, Undercover, Absolutely Fab en Late Final.

Kaartjies vir die fees is by Computicket, Shoprite of Checkers beskikbaar teen R150 per persoon. Pensioenarisse betaal R100 en kinders 13 jaar en jonger is gratis. Geen kaartjies is by die hekke te koop nie. Die feestye is daagliks van 10:00 tot 18:00.  Sandringham is gerieflik langs die N1 geleë, Stellenbosch afrit 39, tussen Kaapstad en Paarl.

Vir meer inligting, bel Agri Expo by tel. 021 975 4440, e-pos admin@agriexpo.co.za of besoek die webblad www.cheesefestival.co.za.

Facebook: https://www.facebook.com/SACheeseFestival/

Twitter: @SACheeseFest

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-0.1%
Rand - Pond
19.98
-0.2%
Rand - Euro
17.65
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,668.37
+0.5%
Silwer
18.97
+0.8%
Palladium
2,187.02
-0.8%
Platinum
874.00
+0.7%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot