AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Springbokram met lang horings vrek

'n Springbokram met besondere lang horings, wat op LBW se voorblad gepronk het, het weens natuurlike oorsake gevrek.

'n Terugslag het die Jules of the Karoo-wildplaas in die Karoo getref toe een van sy spog-springbokramme gevrek het. Een troos is dat sy horinglengte nou in die rekordboeke pryk.

Siyaburi, die trofeeram van mnr. Julian Theron van Plaatfontein, distrik Richmond, pronk letterlik op die voorblad van Landbouweekblad van 7 Maart 2014.

Theron en sy medewerkers het die ram se horinglengte toe op sowat 18 duim geskat en as betreklik jong ram was die verwagting dat dit nog heelwat sou kon groei. Siyaburi se groei en dié van ander op die plaas dien as voorbeeld van twee dekades se selektiewe teling op Plaatfontein.

Die foto van Siyaburi vir die voorblad van Landbouweekblad is tydens ’n besoek aan die plaas op 22 Januarie geneem. Die ram was toe in goeie kondisie.

Springbokke loop in kampe
Twee weke later is hy egter in die veld aangetref waar hy skynbaar weens natuurlike oorsake gevrek het. Theron se springbokke loop in kampe van minstens 750 ha elk en word dus nie elke dag opgemerk nie.

Siyaburi se horings is vyf weke later deur ’n bekende taksidermis in Johannesburg gemeet en sy bevinding was onderskeidelik 19 duim en 18 ¾ duim met basisse van 6 ½ duim. Dit verbeter die SCI-rekordmetode vir Suid-Afrikananse springbokke met ’n allemintige 2 3/8 duim en is ook in die gesamentlike derde plek vir die grootste springbok in die Rowland Ward-rekordboek.

Hoewel dit vir Theron 'n terugslag is, is daar minstens een ander belowende ram, Rooies, wat Siyaburi se horinglengte oortref, en die Jules of the Karoo-span is baie opgewonde oor toekomstige teling op Plaatfontein. 

Hieronder: Die oorspronklike foto van die ram, geneem deur Johan Norval.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.87
+1.1%
Rand - Pond
19.31
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,639.43
+1.0%
Silwer
18.71
+1.9%
Palladium
2,071.75
+1.4%
Platinum
865.06
+1.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,411
+0.2%
Alle aandele
63,782
+0.3%
Hulpbronne 10
56,388
+0.3%
Industriële 25
79,344
-0.2%
Finansiële 15
14,132
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot