AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sprinkaan-uitbreking onder beheer

Sprinkane kom nou in alle fases van ontwikkeling in die Karoo en Noord-Kaap voor, maar uitbrekings is glo onder beheer.

Sprinkane kom nou in alle fases van ontwikkeling in die Karoo en die Noord-Kaap voor, maar uitbrekings is glo onder beheer.


Mnr. Hein Rust, hoof van rampbestuur by die Sentraal-Karoo-distriksmunisipaliteit, sê dit blyk dat die meeste swerms wat voorgekom het, reeds bespuit is.


Rust sê baie sprinkane kom steeds op die Nuweveldberge voor, “maar hulle word gelukkig nie meer nie”. Min reën het nog in die omgewing voorgekom, wat beteken dat nuwe swerms nie vinnig sal uitbroei nie.


Mense in die omgewing is wel bekommerd oor wat kan gebeur as die somerreën binnekort in alle erns begin val.


“Ons wag ook dat die sprinkane begin saamtrek, want dan begin hulle noord beweeg. Dit is wanneer die skade gewoonlik begin,” aldus Rust.


20 distrikte

Intussen sê mnr. Johan van Rensburg, hoofbestuurder van Agri Noord-Kaap, sprinkane word tans in 20 distrikte bespuit. Hy sê die insekte kom in verskillende fases van ontwikkeling voor.


“Dit is van die voetgangerstadium, wanneer hulle maklik bespuit kan word, tot in die vlieërstadium, wat rondvlieg, oeste beskadig en net in die nag bespuit kan word.”


Van Rensburg sê hulle is bekommerd oor die feit dat talle boere nie sprinkaanswerms op hul plase aanmeld nie. Dié swerms kan dus nie betyds gespuit word nie. Hulle sal uiteindelik die vlieërstadium bereik wat oeste en weiding beskadig.


17 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.1%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,718.14
-0.5%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,300.50
-1.0%
Platinum
926.00
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot