AFGRI
BEAN
01 Feb
-
9790
-69,00
CORN
01 Feb
-
4566
-91,00
SOYA
01 Feb
-
9580,2
-19,80
SUNS
01 Feb
-
11295
265,00
WEAT
01 Feb
-
6770
-12,00
WMAZ
01 Feb
-
4360
-80,00
YMAZ
01 Feb
-
4440
-81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Sprinkane in Noord-Kaap begin vlieg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
swerms kom reg oor die hele Karoo voor, onder meer die gebied rondom Richmond en De Aar, vanaf Cradock tot Middelburg dwarsdeur tot Nieu-Bethesda, Beaufort-Wes, die Benede-Oranjerivier, Kakamas, Upington en Kookhuis. Foto: Philip Kemp
swerms kom reg oor die hele Karoo voor, onder meer die gebied rondom Richmond en De Aar, vanaf Cradock tot Middelburg dwarsdeur tot Nieu-Bethesda, Beaufort-Wes, die Benede-Oranjerivier, Kakamas, Upington en Kookhuis. Foto: Philip Kemp
Sommige sprinkaanswerms in die Noord-Kaap het die vlieërstadium bereik en sal na verwagting binnekort na die oostelike gedeeltes van die provinsie versprei.

Van die sprinkaanswerms in die Noord-Kaap het die vlieërstadium bereik. Me. Janine Byleveld, bedryfsbeampte by Agri Noord-Kaap, sê talle swerms kom in veral die westelike, suidelike en noordelike gedeeltes van die Noord-Kaap voor.

Sy sê distriksprinkaanbeamptes en voormanne hou dié swerms deur die dag dop. Die sprinkane word snags bespuit nadat hulle geland het. Na verwagting kan die sprinkane teen die einde van die week die oostelike gedeeltes van die provinsie, spesifiek die distrikte Frances Baard, Kimberley en Douglas, bereik.

Agri Oos-Kaap het verlede week luidens ’n plasing op sy Facebookblad gesê spuitspanne werk volstoom in die meeste gebiede waar sprinkaanswerms voorkom. Dié spanne werk dag en nag om die uitbreking te beheer en te voorkom dat swerms volwassenheid bereik en verder oos versprei.

Boere en die publiek word versoek om sprinkaanswerms so spoedig moontlik aan te meld by me. Mulalo Matodzi by 083 326 7773, me. Vuyokazi Mpumlwana by 084 760 8176 of dr. Ikalafeng Kgakatsi by 072 198 9882.

Boere kan swerms ook by die kantoor van die departement van landbou op De Aar aanmeld by 053 631 3122 of 053 631 3261, of by dr. Gerhard Verdoorn by 082 446 8946.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.32
+0.5%
Rand - Pond
21.34
+0.5%
Rand - Euro
18.87
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.26
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
1,005.95
-0.6%
Palladium
1,661.19
+0.8%
Goud
1,929.07
+0.0%
Silwer
23.52
-0.9%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,925
+0.7%
Alle aandele
80,017
+0.7%
Hulpbronne 10
75,530
-0.4%
Industriële 25
102,816
+0.5%
Finansiële 15
16,532
+2.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot