AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Sprinkane nie behoorlik gespuit

Sprinkaanplae wat tans voorkom, kan later ’n probleem word omdat hulle nie behoorlik gespuit word nie, aldus Agri SA.

Sprinkaanplae wat tans voorkom, kan later ’n probleem word omdat hulle nie behoorlik gespuit word nie, aldus Agri SA.


Mnr. Hoffie Joubert, die organisasie se verteenwoordiger vir migrerende plae, sê: “As daar nie vinnig drasties opgetree word nie, gaan die boere in die Vrystaat probleme hê in Desember.”


Volgens Joubert kom baie voetganger- of rooibaadjiesprinkane tans in 22 streke in die Noord-Kaap en die Karoo voor.


“Hulle word plek-plek gespuit, maar daar is baie boere wat vroeër gespuit het, wat nie nou bereid is om te spuit of kan spuit nie. Hulle wag nog vir die geld wat die nasionale Departement van Landbou, Bosbou en Visserye aan hulle moet betaal vir die spuitsessie wat hulle in Februarie en Maart vanjaar onderneem het.”


Joubert sê die sprinkane is veral volop in die distrikte van Victoria-Wes en Brandvlei, en in Namakwaland.


Reën

Hy sê hoewel baie sprinkane nou uitbroei, beperk die hoeveelheid reën wat tot dusver geval het die getalle. “Dit het nog net kol-kol hier gereën. As dit behoorlik hier gaan reën, gaan daar groot probleme wees.”


Intussen sê mnr. Hein Rust, hoof van die rampbestuursentrum van die sentrale Karoo-munisipaliteit naby Beaufort-Wes, vandeesweek word meer en meer swerms noord van die Nuweveldberge aangeteken. “Hulle veroorsaak tans redelik probleme, maar aan Lainsburg se kant van die berg is die swerms aan die afneem.”


Rust sê die spuitspanne word egter onrustig omdat baie van die sprinkane reeds die vlieërstadium bereik het. “Dit is ook moeilik omdat baie spinkane in die Karoo Nasionale Park by Beaufort-Wes voorkom en daar mag hulle nie gespuit word nie.”


Meld aan

Mnr. Johan van Rensburg, hoofbestuurder van Agri Noord-Kaap, moedig boere aan om die voorkoms van sprinkane op hul plase aan te meld sodat die spuitverenigings die voetgangers kan doodspuit.


Hy sê dit is baie moeilik om die sprinkane te bekamp as hulle eers die vlieërstadium bereik het, want dan vlieg hulle deur die dag rond en vreet gras en aanplantings. Hulle kan dan slegs in die nag gespuit word.


8 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot