AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sprinkane: Staat vrees nog ’n uitbreking

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Swerm sprinkane langs die pad. Foto verskaf deur dr. Gerhard Verdoorn
'n Swerm sprinkane langs die pad. Foto verskaf deur dr. Gerhard Verdoorn
Dit is moeilik om die sprinkane te bekamp omdat hulle vinnig van plek tot plek kan beweeg na gelang van die beskikbaarheid van weivelde en plantegroei.

’n Tweede, enorme uitbreking van bruinsprinkane kan in die Noord-Kaap voorkom ná die onlangse reën in die provinsie.

Die Noord-Kaapse departement van grondhervoming, landbou, natuurbewaring en omgewingsake sê in ’n verklaring nuwe generasies sprinkane is reeds by Springbok, Askham, Bladgrond, Colesberg en Sutherland aangemeld. Boonop het ’n “onbeheerbare” plaag bruinsprinkane het onlangs die grens uit Namibië oorgesteek. 

Moeilik om te bekamp

Dit is moeilik om die sprinkane te bekamp omdat hulle vinnig van plek tot plek kan beweeg na gelang van die beskikbaarheid van weivelde en plantegroei.

Me. Mase Manopole, LUR vir grondhervoming, landbou, natuurbewaring en omgewingsake in die Noord-Kaap, versoek plaaseienaars in die provinsie om die departement toegang tot hul plase te gee om sprinkane te bekamp. Sy versoek motoriste om versigtig en waaksaam deur die swerms te ry, omdat dit hulle sig kan belemmer.

Sy sê sonder die harde werk van amptenare, sprinkaanbestryders, boere en belanghebbendes om die sprinkane te bekamp was voedselversekerheid in gedrang.

Manopole bedank gemeenskappe in die provinsie wat die departement op hoogte hou van nuwe uitbrekings, en moedig samewerking tussen die publiek en die georganiseerde landbou aan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.02
+0.6%
Rand - Euro
17.58
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,713.41
-0.2%
Silwer
20.62
-0.1%
Palladium
2,272.04
+0.6%
Platinum
924.72
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot