AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sprinkane verswelg Noord-Kaap, 300 pompe te min

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Agri Noord-Kaap poog tans om 'n spuitvliegtuig te reël om die nuutste uitbreking van bruinsprinkaanswerms te beheer. Foto: Johan Viljoen
Agri Noord-Kaap poog tans om 'n spuitvliegtuig te reël om die nuutste uitbreking van bruinsprinkaanswerms te beheer. Foto: Johan Viljoen
Die nuutste uitbreking van bruinsprinkane in die Noord-Kaap is besig om in ’n ramp vir die provinsie te ontaard en ernstige ongelukke te veroorsaak.

Die uitbreking van sprinkaanswerms, wat ’n massiewe area en feitlik al die paaie in die Noord-Kaap bedek, is besig om in ’n lewensgroot ramp vir die provinsie te ontaard, sê me. Janine Byleveld, bedryfsamptenaar by Agri Noord-Kaap.

Dit veroorsaak ernstige ongelukke aangesien mense volgens haar nie besef hoe glad die sprinkane die pad maak as hulle doodgetrap word nie. Volgens Byleveld was daar gedurende die afgelope naweek noodlottige ongelukke omdat mense nie stadiger ry wanneer hulle die sprinkane op die pad gewaar nie.

Sprinkane,Noord-Kaap
Die gladde laag wat dooie sprinkane op paaie in die Noord-Kaap vorm het al tot ernstige en selfs noodlottige ongelukke gelei. Foto: Verskaf deur Willem Symington
Sprinkane,Noord-Kaap
Só lyk die veld nadat 'n swerm bruinsprinkane dit getref het. Foto: Verskaf deur Janine Byleveld
Sprinkane,Noord-Kaap
Daar word gevrees dat die voetgangers binnekort vlieërs sal word en die Noord-Wes en Vrystaat sal bereik. Foto: Johan Viljoen

Sy sê Agri Noord-Kaap reël lugondersteuning vir die spuitspanne omdat daar eenvoudig nie genoeg pompe beskikbaar is om die area wat die sprinkaanswerms tans bedek, te bespuit nie. “Ons is besig met onder meer geldinsamelings om ’n vliegtuig in die lug te kry om die sprinkane te bespuit. Dit kan nie meer net te voet gedoen word nie. Die spuitspanne kort bykomende hulp. Net in die Noord-Kaap is daar 300 pompe te min.”

Dit kos volgens haar van R15 000 tot R20 000 per uur om ’n vliegtuig in te span om die sprinkane te bespuit. Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het ingestem om by te dra tot lugondersteuning.

Sy sê as daar nie vandeesweek voldoende gespuit kan word nie, sal die sprinkane vlieërs word wat in Noordwes en Vrystaat sal eindig. “Ons kan nie bekostig dat die sprinkane daardie twee provinsies tref nie. Dit sal Suid-Afrika se voedselkettings omvergooi.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.09
+0.7%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,703.83
-1.3%
Silwer
20.01
-5.0%
Palladium
2,204.00
-5.1%
Platinum
910.50
-2.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,250
-1.0%
Alle aandele
65,636
-1.0%
Hulpbronne 10
63,564
-1.6%
Industriële 25
79,295
-1.0%
Finansiële 15
13,993
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot