AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Spronge in tegnologie loer vir boerdery

Nuwe sakemodelle wat ’n verhoging van doeltreffendheid vir die landbou sal beteken, wag volgens toekomskundiges net om die draai.

"Die toekoms het reeds gebeur. Maar jy moet net weet waar om daarvoor op te let". Dit is die woorde van mnr. Pieter Geldenhuys, 'n buitengewone lektor in tegnologiese strategie aan die Universiteit van Noordwes.

Hy het aan ’n gehoor van jong boere op ’n konferensie van Vrystaat Landbou in Bloemfontein gesê binne die afsienbare tyd sal tegnologiese ontwikkeling onder meer ’n verbetering in die doeltreffendheid van die landboubedryf teweeg bring.

“Ons gaan byvoorbeeld geoutomatiseerde trekkers kry, en ’n baie beter aanduiding waar om gewasse te plant,” sê hy.

Nóg ’n verbetering wat boere sal bevoordeel, is aangepaste sakemodelle van maatskappye. Ingevolge dié oop platforms sal ’n voornemende klant onder meer die koöperasie se voorraad met behulp van sy slimfoon kan nagaan sonder dat hy die winkel skakel. Klante sal ook hiervolgens die roete en verwagte aankomstyd van bestellings op die plaas met die druk van ’n knoppie kan naspeur.

“Hierdie oper kommunikasiewêreld skep ’n aansienlik meer doeltreffende platform. Ons sien ook dat boere binne ’n bepaalde netwerk hulpbronne, soos vervoer en die benutting van toerusting, kan begin deel,” sê Geldenhuys.

Die verbeterde kommunikasiestelsels bring ook ’n verbetering in plaasveiligheidstelsels mee.

Die hulpmiddels vir die nabye toekoms van die volgende dekade behels ook die benutting van biotegnologie en slim materiaal wat volgens hom ’n groot verandering op die landbou gaan hê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.7%
Rand - Pond
20.07
+0.2%
Rand - Euro
17.66
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,695.26
-1.0%
Silwer
20.09
-2.7%
Palladium
2,189.46
-3.2%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot