AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Spur kry porsie in plaaslike vleisaanleg

Savpo sê dis goeie nuus dat Spur aandele in ’n verwerkingsaanleg vir vleis bekom het.

Die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie (Savpo) sê dis goeie nuus dat die Spur-groep aandele in ’n plaaslike vleisverwerkingsaanleg bekom het.

Die Spur-groep het op 24 Maart 2014 aangekondig hy het ’n aandeel van 30% in Bravitz Fine Foods bekom. Dié maatskappy is besig om ’n wêreldklas-vleisverwerkingsaanleg in Johannesburg te vestig, wat in die verwerking van ribbetjies gaan spesialiseer. Dit gaan R120 miljoen kos en sal teen Desember 2014 in werking tree. 

“Dié stap gaan verseker daar is ’n volhoubare plaaslike voorraad van rib-snitte, in plaas daarvan om die snitte in te voer,” het mnr. Simon Streicher, hoofbestuurder van Savpo, in ’n verklaring gesê. “Dis uitstekende nuus vir plaaslike produsente en verbruikers wat by die prys en gehalte gaan baatvind.”

Volgens mnr. Pierre van Tonder, hoofbestuurder van die Spur-groep, word ribbetjies steeds uit Europa ingevoer, omdat dit aan sekere spesifikasies voldoen. Hy sê wanneer die nuwe aanleg in werking tree, sal 700 ton ribbetjies elke maand in Suid-Afrika vervaardig word. Die aanleg sal ribbetjies aan alle Spur-takke verskaf, maar sal moontlik ook kan uitvoer. 

Die wêreldmark vir ribbetjies is baie gespesialiseerd en gevoelig vir veranderinge in vraag en aanbod.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot