AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staan saam teen goedkoop hoender

Die hoenderbedryf moet saamstaan en met die Regering onderhandel sodat grootskaalse hoenderinvoer gestop kan word.

Die hoenderbedryf moet saamstaan en as ’n eenheid na die Regering kom, sodat die grootskaalse hoenderinvoer teengewerk kan word. Só het dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, boere aangeraai.
Die hoender- en graanbedryf pleit al lank dat ’n tarief vir die invoer van goedkoop Brasiliaanse hoendervleis ingestel word.

Pluimveemaatskappye het in 2011 die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) genader om stortingsmaatreëls teen heel en ontbeende hoendervleis in te stel wat van Brasilië kom. Maar die teenstortingstarief van 62,93% vir heel hoenders en 46,95% vir ontbeende hoendersnitte, wat as buffer moes dien, het egter in Junie verval.

Derde van land se hoendervleis ingevoer
Die ondersoek wat Itac oor die kwessie gedoen het en die instelling van die tarief het meegebring dat Brasilië ’n dispuut teen Suid-Afrika by die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) verklaar gemaak het.

Boere het in die Paarl die geleentheid gehad om hul probleme teenoor Adj.pres. Kgalema Motlanthe en verskeie ministers te opper en voorstelle te doen hoe die Regering hulle kan help.

Mnr. Koos Blackenberg van Graan SA, het gesê ’n derde van die land se hoendervleis word nou ingevoer. “Waarom word hier nie hoenderhuise gebou nie. Waarom word dit van Brasilië ingevoer”, het hy gevra. Mielies word by die Durban-hawe uitgevoer wat gebruik kan word om die hoenderbedryf hier te vergroot.

Davies het gesê dat die land wel ’nteenstortingstarief het. Die bedryf moet egter as ’n eenheid by Itac aansoek doen sodat die tarief verhoog kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot