AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Staan saam teen plaasmoord - Mulder

Leer uit die voormalige kommando's en beveilig landelike gebiede beter, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Nouer samewerking tussen die Polisie en landbouers en plaaswerkers is die enigste manier hoe plaasmoorde en landelike veiligheid verbeter sal kan word. In hierdie opsig moet lesse uit die verlede geneem word toe die kommandostelsel suksesvol was om misdaad in plattelandse gebiede te bekamp, volgens dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier.

Dr. Mulder het aan 'n debat in die Diskoers-reeks by Aardklop oor grondhervorming en plaasmoorde deelgeneem. Die Minister van Polisie, mnr. Nkosinathi Nhleko, was ook 'n deelnemer aan die debat.

Die skep van amptelike veiligheidstrukture op plaaslike vlak bestaande uit landbouers en plaaswerkers as reserviste, en die Polisie is die rigting waarin gedink moet word om die huidige plaasmoordprobleem op te los, volgens Mulder.

“Waar ongeveer 50 uit elke 100 000 polisielede in Suid-Afrika vermoor word, is die syfer vir landbouers meer as 100 per 100 000. Dit beteken dat dit twee keer meer gevaarlik is om vandag 'n landbouer in Suid-Afrika te wees as 'n polisielid. Toe daar verlede jaar 'n vlaag moorde op polisielede was, het die destydse minister onmiddellik 'n spesiale beraad oor die probleem gereël. “Waarom word die posisie van landbouers nie op dieselfde wyse as 'n prioriteit hanteer nie?” wou dr. Mulder weet.

Dr. Mulder wou ook weet waarom die nasionale polisiehoof, genl. Riah Phiyega, syfers aan die Menseregtekommissie oor plaasmoorde kon gee terwyl die polisie deurlopend op vrae in die Parlement hieroor antwoord dat daar nie afsonderlike moordsyfers hieroor beskikbaar is nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.37
-1.0%
Rand - Pond
21.48
-0.5%
Rand - Euro
18.87
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.28
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,014.88
+0.1%
Palladium
1,636.90
-0.5%
Goud
1,923.65
-0.3%
Silwer
23.65
+0.2%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Kom ons gesels en kyk wat gebeur.
Ek is ñ baie optimistiese mens met baie liefde om te gee. Soek my beste vriend vir wie ek lief kan wees. ❤️
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot