AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat begaan oor swartvlek by sitrus

Die uitvoer van SA sitrusvrugte na die EU is van groot belang en die staat wil help om swartvlek hok te slaan.

Die staat doen alles in sy vermoë om Suid-Afrika se sitrus-uitvoer  na die EU te verseker, ondanks die jongste voorval, waarin ’n besending sitrus weens swartvlek deur die EU voorgekeer is.

Me. Makenosi Maroo, hoofdirekteur: Kommunikasie in die Department van Landbou, Bosbou en Visserye, sê in ’n nuusverklaring dat die oorsprong van die besending suurlemoene vinnig vasgestel is. Die produsent is in kennis gestel, wat geen vrugte van die betrokke produksie-eenheid in die huidige seisoen aan die EU mag lewer nie. Selfs vrugte uit dié eenheid wat na die EU onderweg is, is gekeer.

Maroo sê die bedryf en die staat het met ’n ondersoek begin om die oorsaak van die swartvlek in die betrokke eenheid na te speur. Al die inligting wat ingewin word, sal ook tot die owerhede in die EU se beskikking wees.

Volgens die departement sal alle sitrusvrugte wat vanaf 24 Julie uit Suid-Afrika na die EU verskeep word, in elk geval aan nuwe EU-reëls vir swartvlek by sitrus moet voldoen. Dié maatreëls is op 3 Julie vanjaar gepubliseer.

Maroo sê die departement is daartoe verbind om aan die EU se invoervereistes te voldoen en om kommunikasie met die unie oop te hou. “Die Europese Unie bly ’n belangrike mark vir SA sitrus en die nakoming van die vereistes is van die uiterste belang.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,700.21
+0.0%
Silwer
20.90
+0.9%
Palladium
2,254.50
+1.4%
Platinum
910.50
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot