AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Staat ‘besig om land te vermoor’

As die Regering voortgaan met sy doen en late soos nou, sal hy op die ouend Suid-Afrika én die landbou vermoor, sê die TLU SA.

As die Regering voortgaan met sy doen en late soos nou, sal hy op die ouend die land en onder andere die landbou vermoor, aldus die TLU SA.

Mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder, het tydens dié organisasie se Jongboerkongres by die Pionier-museum in Pretoria afgevaardigdes aangemoedig om positiewe oplossings vir die probleme in die land te help soek.

“Ons is dalk die minderheid, maar ons moet sorg dat ons die meeste weet, ons kennis opgeknap hou. Jy het elke dag 86 400 sekondes om ‘n verskil te maak,” aldus Van Zyl.

Gesprekke met Zimbabwe se CFU

Volgens Van Zyl het lede van die Commercial Farmers’ Union onlangs aangedui dat hulle agt jaar gelede nie die roete wat hulle nagevolg het, moes gekies het nie. Slegs sowat 150 kommersiële boere is tans op dié land se plase oor, en Van Zyl sê na raming het sowat 1000 boere weens die grondhervormingsplan “met net die klere aan hulle lyf” uit die land gestap.

Van Zyl sê die staat se aksies laat dit blyk asof hy nie omgee of hulle mense kos het om te eet nie, maar dat besluite en aksies deur geld en mag gedryf word.

“Maar ons moenie negatief raak nie. Die land word deur ‘n uiterse onbevoegde groep mense regeer, maar ons mag nie gaan lê as gevolg daarvan nie. Ons moet die proses omdraai. Dit is ons uitdaging, en ons moet daarvoor ‘n positiewe ingesteldheid hê,” sê Van Zyl.

20 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.91
+0.9%
Rand - Pond
19.36
-0.2%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.39
+0.9%
Silwer
18.69
+1.8%
Palladium
2,071.50
+1.4%
Platinum
863.00
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,437
+0.3%
Alle aandele
63,823
+0.3%
Hulpbronne 10
56,211
-0.0%
Industriële 25
79,496
-0.0%
Finansiële 15
14,161
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot