AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat gee geld aan boere ná brande

Die Noord-Kaapse departement van landbou het R2,75 miljoen as dringende hulp ná brande beskikbaar gestel.

In voorlopige opnames deur die departement van landbou in die Noord-Kaap is bevind sowat 215 000 ha weiding het vanjaar in die omgewing van Kuruman en Koopmansfontein weens brande in die slag gebly.

Agri Noord-Kaap sê luidens ’n verklaring dié syfer moet nog deur die departement bevestig word.
 
Mnr. Kobus Gouws, voorsitter van die Koopmansfontein-boerevereniging, het vroeër aan Landbou.com gesê sowat 160 000 ha het die afgelope twee weke in die omgewing in drie brande afgebrand. Die skade wat brande dié afgelope paar maande in die provinsie aangerig het, word deur Agri Noord-Kaap bestempel as “ongekend”, met “ ’n groot ekonomiese impak op die Noord-Kaap se veeweigebiede.”
 
Hulp
Op ’n vergadering van die departement, die organisasie en afgevaardigdes van die National African Farmers Union (Nafu is aangekondig dat sowat R2,75 miljoen onmiddellik as hulp aan die landbougemeenskappe beskikbaar gestel sal word.
 
“Dié hulp is onmiddellik beskikbaar vir dringende veevoer en die vervoer van veevoer na die gebiede. Agri Noord-Kaap het op die geleentheid die departement versoek om die twee gebiede tot rampgebiede te verklaar,” lui ’n verklaring.
 
Die organisasie sal die vervoer van veevoer wat reeds aan die gemeenskappe geskenk is, koördineer. “Dit is voorwaar ’n blye dag vir die landbou in die Noord-Kaap. Die georganiseerde landbou sal alles in sy vermoë doen om sy verhouding met die departement te vertroetel en te versterk,” sê mnr. Henk van Wyk, voorsitter van Agri Noord-Kaap.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.06
+0.8%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.46
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,706.45
-1.2%
Silwer
20.08
-4.7%
Palladium
2,225.00
-4.2%
Platinum
910.50
-2.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,012
-1.4%
Alle aandele
65,410
-1.4%
Hulpbronne 10
63,305
-2.0%
Industriële 25
79,059
-1.3%
Finansiële 15
13,937
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot