AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat gekritiseer oor GM-toetsfasiliteit

Hoë voedselpryse is ’n gevolg van die staat se sloering om ’n toetsaanleg vir GM-produkte daar te stel, sê die DA.

’n Aantal geneties gemodifiseerde (GM) produkte is deur Suid-Afrika verbied as gevolg van die staat se sloering met die instelling van ’n toetsaanleg vir GM produkte, sê die Demokratiese Alliansie (DA).

Volgens die Verbruikersbeskermingswet, wat pres. Jacob Zuma in April 2009 onderteken het, moes regulasies vir die etikettering van alle GM produkte teen 1 Oktober verlede jaar al gereed gewees het.
 
Luidens ’n verklaring sê die party mnr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, het in die Parlement in antwoord op vrae gesê die toetsaanleg sal teen Oktober vanjaar gereed wees.
 
Sonder dié toetsaanleg kan die Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde (SABS) nie die veiligheid van produkte waarborg nie. Dít het gelei tot ’n verbod op ’n verskeidenheid van GM produkte, wat uiteindelik die armste verbruikers benadeel.
 
Nie haalbaar
Die DA sê hy gaan nóg vrae aan Davies stel oor die haalbaarheid van die datum Oktober vanjaar aangesien die minister in sy onlangse antwoorde aangedui het dat nog net een opgeleide toetsbeampte aangestel is. Volgens die verklaring moet dié saak deur die betrokke portefeuljekomitee bespreek word.
 
Die party meen ook dit is interessant dat die minister tyd kan vind om produkte wat van Palestina af kom, te laat etiketteer, terwyl dit voorkom of die etikettering van GM voedsel, wat kostebesparings sal beteken, nie ’n voorrangsaak is nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
-0.7%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,258.14
-2.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot