AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat goël met grond se syfers – Max

“My raaiskoot is dat ongeveer 25% of meer van die kommersiële grond in swart boere se besit is,” het Max du Preez op ‘n simposium gesê.

Die Regering praat landsburgers ’n gat in die kop oor grondhervorming, sê Max du Preez.

Dít was die boodskap van die veteraanjoernalis by Hortgro se jaarlikse tegniese wetenskapsimposium by Allée Bleue naby Franschhoek.

“Meer as 60% van die mense wat om restitusie aansoek gedoen het, sê hulle soek kontant pleks van grond. Volgens mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, was daar van die eerste 80 000 suksesvolle grondrestitusie-eise slegs 5 800 eisers wat hul grond wou terughê. Die res wou geld hê en meer as R6 miljard is reeds uitbetaal.

“So, die ‘gee ons grond terug’-versoek is ’n mite. Dit gaan oor die simboliese betekenis daarvan, geskiedenis en politiek.”

Swart boere het op die ope mark gekoop

Du Preez sê voorts die Regering se bewerings dat wit mense 87% van landbougrond besit en swart mense 13%, is heeltemal verkeerd. Die staat sê hy het 10% van landbougrond aangekoop en ’n gedeelte daarvan aan opkomende boere oorgedra, maar verswyg die groot aantal plase wat swart boere op die oop mark gekoop het, asook dié wat met behulp van ander kommersiële boere grond bekom het.

“My raaiskoot is dat ongeveer 25% of meer van die kommersiële grond in swart boere se besit is, waarby ons 15% van kommunale besit in swart gemeenskappe moet bytel,” sê hy.

“Nog ’n skokkende feit is dat die bedrag wat aan grondeise bestee is, reeds meer as ’n derde van die kommersiële plase op die oop mark kon koop.

“As Nkwinti se mense elke week deur die geel bladsye van landboutydskrifte geblaai het om te sien watter plase sedert 1994 deur swart boere aangekoop is, sou hulle gevind het dat meer as 30% van die plase deur swart boere besit word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
20.18
-0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.64
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,673.34
+0.7%
Silwer
20.28
+6.5%
Palladium
2,228.00
+2.8%
Platinum
893.00
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,652
+0.5%
Alle aandele
64,104
+0.6%
Hulpbronne 10
61,670
+2.4%
Industriële 25
77,371
-0.0%
Finansiële 15
13,749
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot