AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Staat kom nie sy plig na nie, s

Agri SA meen die staat het nie sy grondwetlike verantwoordelikheid teenoor die grondeienaar in die Modderklip-geskil, sowel as die mense wat 'n dringende behoefte aan grond het, nagekom nie, sê mnr. Lourie Bosman, voorsitter van Agri SA se grondsakekomitee. Dié geskil word in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor.

Mnr. Abraham Duvenage van die Modderklip-boerdery naby Benoni het in Oktober 2000 'n hofbevel vir die afsetting van honderde plakkers van 'n deel van sy plaas verkry. Die balju wou egter nie die plakkers verwyder nie, tensy mnr. Duvenage R1,8 miljoen betaal sodat 'n private veiligheidsonderneming gehuur kon word om die plakkers af te sit. Mnr. Duvenage vra nou 'n bevel dat die staat die koste moet betaal. Sedertdien het die aantal plakkers tot 'n beraamde 40 000 gestyg. "Die staat behoort in geval van onregmatige grondbesetting die verantwoordelikheid op hom te neem om hofbevele oor die hantering van die saak uit te voer. Dit is onhoudbaar dat die staat in hierdie saak enige verantwoordelikheid vir die uitvoering van 'n hofbevel ontken. Dit bring mee dat die koste van die uitvoering van maatskaplike wetgewing op 'n private eienaar afgewentel word." Adv. Gerrit Grobler, wat optree namens Agri SA wat tot die saak toegetree het, het in die hof gesê die Grondwet plaas 'n verpligting op die staat om private eiendomsreg te beskerm en toegang tot grond en behuising vir sy inwoners te verseker. Hy het gesê die uitvoerende gesag het ingevolge art. 165(4) van die Grondwet 'n verpligting om die onafhanklikheid, onpartydigheid, waardigheid, toeganklikheid en doeltreffendheid van die howe te verseker. In die Modderklip-geval het die staat sy verantwoordelikheid ontken om die howe by te staan in die uitvoering van die hofbevel. Adv. Denzil Potgieter, wat die staat se regspan lei, het op sy beurt gesê die Regering steun geensins grondbesettings nie en enige ooreenkoms met grondbesettings soos in Zimbabwe, is ongegrond. Hy het aangevoer dat die staat sy plig nagekom het toe 'n hofbevel uitgereik is vir die afsetting van die plakkers op mnr. Duvenage se plaas en die balju opdrag gegee is om die hofbevel uit te voer. Dit is ook nie die plig van die polisie om die onwettige plakkers van grond af te sit nie. Adv. Potgieter het na die Bredell-saak verwys toe die Regering onwettige plakkers hardhandig van grond afgesit het wat gedeeltelik aan die staat behoort. Hy het gesê die Regering het toe sy deel van die koste aan die balju betaal om 'n private veiligheidsfirma te huur om die plakkers af te sit. Die saak duur voort.15 November 200

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot