AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Staat kort stewiger veeartsenykorps’

Die staat se veeartsenykundige beperkings strem SA se vermoë om landbouprodukte na nuwe bestemmings uit te voer.

Suid-Afrika het hulpbronbeperkinge wanneer dit by die bedinging van protokolle vir marktoegang kom, sê me. Zanele Sanni, hoofdirekteur vir uitvoerbevordering en -bemarking by die Departement van Handel en Nywerheid,

Sy was 'n paneellid by 'n simposium wat die Nasionale Landboubemarkingsraad, die Landbounavorsingsraad en die Land Bank in Centurion aangebied het.

Die paneel het oor globale markte vir Suid-Afrikaanse landbouprodukte gepraat en me. Thabi Nkosi, landbou-ekonoom by die Openbare Beleggingskorporasie en moderator van die bespreking, wou weet hoekom Suid-Afrika nog nie die beloofde uitvoergeleenthede in die Midde Ooste kan benut nie.

Duur en lank om ooreen te kom

Sanni het gesê dit duur baie lank om oor die nodige protokolle met ander lande ooreen te kom. Sulke onderhandelinge vereis die vermoë om vinnig te kan reageer, die doen van baie toetse, en die indien van baie vorms. Volgens haar is daar in die Midde Ooste baie uitvoergeleenthede vir Suid-Afrikaanse voedselprodukte.

Mnr. Ezra Steenkamp, van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se direktoraat vir internasionale handel, het gesê Suid-Afrika se landbou is relatief mededinging – sommige dele is báie mededinging en voer aggressief uit. Ander bedrywe was tot nou toe meer op die plaaslike mark gerig, soos pluimvee, vleis en groente.

Die internasionale pluimveemark is baie groot en in Amerika en die Europese Unie word sekere snitte verkies, sodat die ander teen laer as produksiekoste elders verkoop kan word.

Pluimveebedryf kan hom herposisioneer

Steenkamp het gesê die huidige situasie bied dalk 'n geleentheid vir die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf om homself te herposisioneer. Dit kan ook goed wees vir die groentebedryf om meer uit te voer, omdat die plaaslike vraag baie onelasties is. Uitvoer sal pryse gesond hou en boere meer volhoubaar, het hy gesê.

Volgens dr. Mono Mashaba, 'n kenner van die vrugtebedryf, is vrugteboere wat nie uitvoer nie, nie volhoubaar nie. Sowat 60% van plaaslik geproduseerde vrugte word uitgevoer. Mashaba sê die bedryf werk deurlopend hard aan alle moontlike markte en besoek almal elke jaar, met die wete dat sommige van die voordele eers oor 20 jaar kan realiseer.

Bedryf moet kan aanpas

Volgens Mashaba verander omstandighede deurentyd en moet 'n bedryf kan aanpas.

Nkosi wou weet of die staat genoeg inligting oor markte versamel om veranderinge te kan voorspel, onder meer rakende die Amerikaanse wet op groei en geleenthede (Agoa) en kwessies.

Steenkamp het gesê dit raak toenemend moeilik om globale veranderinge te voorspel en daarom is dit baie belangrik om Suid-Afrika se uitvoer te diversifiseer. Dit sal die land meer veerkragtig maak om skokgebeure te kan absorbeer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot