AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Staat krap kop oor wie grond beheer

Dis ’n groot kopkrap: Die owerheid weet nie wie beheer sekere stukke staatsgrond waarop restitusie-eise bedien is nie.

Onsekerheid oor wie in beheer van sekere stukke staatsgrond, waarop restitusie-eise is, is ’n groot struikelblok vir die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming.

Só sê adv. Vela Mngwengwe, verantwoordelik vir ondersteuningsdienste vir openbare grond by die departement.

Volgens hom ondervind die departement in die algemeen nie probleme om staatsgrond vir die doel van herverdeling oor te dra nie, maar wel vir restitusie. “Ons ondervind uitdagings om die beheerder van die staatsgrond te identifiseer om eise af te handel.

“Sedert 2012 het ons prosedures ontwikkel wat ’n gids vir alle staatspfere sal wees om die Grondeisekommissie te help om daardie eise vinniger te finaliseer.”

Mngwengwe sê onakkuratheid rakende staatsgrond wat aan eisers oorgedra moet word, word eers bespeur wanneer die minister die eis onderteken het, maar die grondreg nog nie herstel of vergoeding uitbetaal is nie.

Deur middel van die Wetsontwerp op die Regulasies vir Grondbesit, sal die departement ’n beter prentjie kry van wie watter grond besit. “Die wetgewing sal dit moontlik maak dat inligting oor die verandering van grondeienaarskap rakende staatsgrond verklaar moet word sodat ons nie sit met ’n situasie waar ’n bate rondlê en niemand verantwoordelikheid daarvoor neem nie, of dit word verkoop en ons weet nie daarvan nie,” sê Mngwengwe.

Dié wetsontwerp sal ook die grondplafonstruktuur van die land aandui.

Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, sê die wetsontwerp behoort volgende jaar na die Parlement te gaan. Die Afrikaanse Handelsinstituut is ook besig om 'n voorlegging rakende die wetsontwerp saam te stel.

Nkwinti is van plan om die voorleggingsproses teen einde Desember afgehandel te handel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Kom dans in die reen saam my
Eks passievol. lewens lustig. never a dull moment. ek bring die son saam waar ek gaan. hou van die simpel lewe . maar met baie liefde in
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot