AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘Staat kyk ernstig na beveiliging’

Die Regering het gewys hy het die politieke wil om die landelike beveiligingsplan te laat slaag en die toets is hoe dit nou op grondvlak in werking gestel gaan word.

Die Regering het gewys hy het die politieke wil om die landelike beveiligingsplan te laat slaag.


Die groot toets is hoe dit nou op grondvlak in werking gestel gaan word, sê mnr. André Botha, voorsitter van Agri SA se landelike beveiligingskomitee. Hy het ná ’n komiteevergadering in Pretoria gesê die beleid ten opsigte van reserviste en die landelike beveiligingsplan is afgehandel en wag op finale goedkeuring deur die nasionale kommissaris.


’n Opleidingskedule word nou voorberei om die fase van inwerkingstelling in te lei. “Ons dink dit is net billik dat polisielede bemagtig moet word as ons van hulle verwag om van rigting te verander. Voortaan gaan ons seker maak dat elkeen wat ’n rang beklee en vergoeding daarvoor ontvang, ook daarvolgens presteer.”


Botha sê as daar probleme by ’n polisiekantoor met die toepassing van die plan is, sal dit met die sektorhoofkwartier bespreek word. Daar sal ook verder op provinsiale vlak en tot op nasionale vlak met die plan se vordering verslag gedoen word.


“Die stelsel is daar en alle boere moet dit aanvaar. Daar is nie meer rede om te kla nie. As hulle nie die geleentheid benut nie, gaan hulle die bus verpas.”


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 19 November 2010.


12 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.40
+0.7%
Rand - Pond
22.58
+0.3%
Rand - Euro
19.87
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.30
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Platinum
976.15
+0.4%
Palladium
1,392.68
-1.0%
Goud
1,941.54
+0.1%
Silwer
22.33
-0.3%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,613
+1.2%
Alle aandele
75,082
+1.1%
Hulpbronne 10
65,334
-0.5%
Industriële 25
101,417
+1.6%
Finansiële 15
15,382
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot