AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat moet beesleukose help stuit

Een van die belangrikste beessiektes in Suid-Afrika, ensoötiese beesleukose, kan die toekoms van beesboerdery bedreig.

Die staat moet dringend betrokke raak om een van die belangrikste beessiektes in Suid-Afrika, ensoötiese beesleukose, te stuit anders kan dit die toekoms van beesboerdery bedreig.

Dr. Jan du Preez van die Instituut vir Suiweltegnologie het op die jaarkongres van die Veegesondheid- en Produksiegroep van die SA Veterinêre Vereniging op Skukuza in die Kruger-wildtuin gesê daar is geen entstof vir EBL of maatreëls om dit te voorkom of beheer nie. Tot 5% vrektes kan in erg besmette melkkuddes voorkom. Hierdie virussiekte onderdruk besmette beeste se immuniteit wat prestasie en melkproduksie verlaag.

Hoewel dit die land baie geld kos, is EBL nie 'n aanmeldbare of beheerde siekte nie. Boonop is die toets vir EBL duur (die Landbounavorsingsraad vra R155 per bees) wat mense ontmoedig om daarvoor te toets.

Du Preez het betrokkenheid van staatskant bepleit, dat die siekte as 'n aanmeldbare of beheerde siekte verklaar moet word en dat die staat daadwerklik saamwerk om dit uit te roei.

Beeste kan die siekte in enige stadium van ontwikkeling opdoen, selfs embrio’s. Besmetting geskied meestal deur middel van bloed aan besmette spuitnaalde, plastiekhandskoene wat in dragtigheidstoetse gebruik word, instrumente wat oorplaatjies aanbring, tatoeëring en onthoring van diere en chirurgiese instrumente.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.21
-0.6%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.13
-1.0%
Silwer
20.24
-2.0%
Palladium
2,240.50
-0.9%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,100
-0.5%
Alle aandele
65,480
-0.5%
Hulpbronne 10
62,834
-0.7%
Industriële 25
79,508
-0.7%
Finansiële 15
14,003
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot