AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Staat moet sy volle bydrae tot navorsing lewer

Die staat se rol in landbounavorsing is van deurslaggewende belang en belanghebbendes moet toesien dat die staat sy volle geldelike bydrae tot navorsing en ontwikkeling in landbou lewer.

Só het mnr. Jack Raath, uitvoerende direkteur van Agri SA, op die stigtingsvergadering van die nasionale forum vir landbounavorsing, NARF (National Agricultural Research Forum), in Pretoria gesê. Betrokkenes by navorsing het oor twee dae byeengekom om oor die stigting te besin en voorstelle aan die Minister van Landbou en Grondsake voor te lê.

Mnr. Raath het gesê een van die belangrikste oorsake vir die grootskeepse agteruitgang in landbounavorsing is die kwynende geldelike bydrae van die staat. Dié bydrae moet oor die volgende twee jaar met 200 % verhoog word. Voortdurende transformasie by die Landbounavorsingsraad (LNR) is nog 'n rede vir die agteruitgang.

Volgens 'n konsepgrondwet sal lede van die nuwe forum bestaan uit verteenwoordigers van nasionale en provinsiale departemente wat met navorsing te doen het, wetenskapsrade en navorsingsinstitute van die LNR, universiteite en technikons, private navorsingsinstellings, Agri SA, die National African Farmers' Union (Nafu) en trusts en organisasies, soos die Graanraad, wat vir navorsing betaal.

Mnr. Raath sê Agri SA wil graag sien dat daar gesonde interaksie sal wees tussen die verskaffers, benutters en finansiers van navorsing en tegnologie. Hy sê daar moet ook regverdige en doeltreffende verteenwoordiging wees van alle betrokkenes.

In die gees van die strategiese plan vir landbou, is Agri SA 'n voorstander van gelyke venootskappe. "Dit maak ons effens ongemaklik dat die forum, volgens die konsepvoorstelle, te veel van 'n statutêre karakter het. Miskien moet ons oorweeg om dit meer los te maak van die Regering en politieke stelsel."

Hy sê al is 'n internasionale fokus ook nodig, moet die volgende jaar of twee op nasionale kwessies gekonsentreer word "om ons eie huis in orde te kry".

27 Mei 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
+0.1%
Rand - Pond
19.29
+0.2%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,629.02
+0.4%
Silwer
18.39
+0.2%
Palladium
2,077.00
+1.7%
Platinum
851.70
-0.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot