AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat, navorsers ‘moet een taal praat’

Slegs 10% van die wetenskaplike kennis in Suid-Afrika word benut, sê die voorsitter van die Weidingkundige Vereniging.

Minder as 10% van die beskikbare hulpbron van die land se wetenskaplike kennis word benut, sê die voorsitter van die Weidingkundige Vereniging van Suider-Afrika, dr. Igshaan Sameuls.

Sameuls het op die die 49ste kongres van die WVSA by die Phillip Sanders-oord by Bloemfontein gesê die formulering van beleid word onder meer hierdeur banadeel.

Sameuls, ook verbonde aan die afdeling diereprokuksie van die Landbounavorsingsraad by die Universiteit van Wes-Kaapland, sê dit is betreurenswaardig dat minder as 4% van die staat se beleidsvorming op wetenskaplike kennis gegrond word. Derhalwe is dit van uiterste belang dat navorsers en die staat dieselfde taal moet praat.

Dit is ook volgens hom baie moeilik vir amptenare om hulself te vergewis wat in wetenskaplike publikasies verskyn.

Aan die ander kant is dit vir die wetenskaplikes moeilik om hul bevindinge in só ’n formaat te publiseer dat Jan en Alleman dit kan verstaan.

Hy het gereageer op ’n stelling van me. Amelia Genis, ’n senior joernalis van Landbouweekblad wat as spreker opgetree het, dat die probleem opgelos kan word deur algemene Engels as ’n gemeenskaplike medium te gebruik. “Dit sal onder meer help met die doeltreffende ontwikkeling van landboubeleid met inagneming van wetenskaplikes se bydraes,” sê hy.

Sameuls het die betrokkenheid van veral amptenare by werksaamhede en kongresse van die WVSA verwelkom. “Van die belangrike inligting by kongresse soos hierdie vind neerslag in die beplanning van die staatsdiens. Uiteindelik sal dit bydra om baie geld te spaar wanneer beproefde navorsingsuitslae, wat oor jare opgestel word, gebruik word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,705.14
-1.2%
Silwer
20.23
-4.0%
Palladium
2,277.00
-2.0%
Platinum
919.50
-1.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,305
-0.9%
Alle aandele
65,698
-0.9%
Hulpbronne 10
63,496
-1.7%
Industriële 25
79,576
-0.6%
Finansiële 15
13,992
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot