AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Staat op rooi tapyt oor mynbou

’n Onmiddellike proses is nodig om die uitdagings rondom grond vir landbou en mynbou aan te spreek.

Gebrekkige toepassing van wetgewing en ’n gebrek aan daadwerklike oplossing vir die stryd vir grond vir die landbou en mynbou het die Departement van Minerale Bronne op die rooi tapyt. Dr. Thibedi Ramantja, direkteur-generaal (DG), is tydens Agri SA se konferensie oor landbou en mynbou gepeper met vrae.

Ramantja het tydens sy voorlegging uitgewys watter veranderinge die departement aan wetgewing wil maak, veral rakende die konsultasieproses rondom ’n aansoek vir ’n lisensie vir mynbou. Afgevaardigdes het die voorgestelde veranderinge verwelkom, maar het baie vrae oor die suksesvolle toepassing van wetgewing.

“Dit is alles baie mooi op papier, maar die departement het nie die kapasiteit om dit te implementer nie, en dit is gebaseer op die feit dat dit meer as twee jaar vat om ’n appél (op ’n mynlisensie) te verwerk,” het een afgevaardigde opgemerk.

Soek oplossings
Mnr. Lulu Johnson, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye, het Ramantja gevra vir oplossings vir die situasie in Mpumalanga. “Vragte se grond word deur mynaktiwiteite oorgeneem, en ek het geen oplossings van u gehoor nie.”

Mnr. Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte vir Graan SA (GSA), het by Johnson aangesluit. "Ingryping deur die staat is nie aan die einde van die proses, wanneer kos onbekostigbaar duur is, nodig nie. Wat kan ons nou doen. Ons wil u vra vir die statistiek van die hoeveelheid van die steenkool wat in die provinsie gemyn word wat na China uitgevoer word, en hoeveel word in Suid-Afrika gebruik?”

Ramantja het op die vrae gereageer deur uit te wys dat kritiek nie nodig is nie, maar positiewe oplossings. Hy sê ’n balans is nodig tussen die twee bedrywe: "Wanneer daar ’n probleem is, help dit nie om op te staan en te kritiseer nie, maar om met postiewe oplossings na vore te kom.” Ramantja het rolspelers aangemoedig om met hom te kommunikeer sodat behoorlike onderhandelinge kan plaasvind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot