AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

‘Staat ry lank op goeie boere se rug’

Die Departement van Landbou het lank op die rug van die goeie boere in die land gery, maar hef aan lê nou voor, meen me. Annette Steyn van die DA.

Die onbevoegdheid van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye om voedselsekerheid te handhaaf, gaan nou al hoe meer begin wys met die droogte wat die land se boere op hul knieë dwing, sê me. Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou.

Die afgelope paar jaar het die departement verskeie van sy beoogde teikens nie bereik nie. Verlede jaar het die finansiële en fiskale ommissie by die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye, uitgelig dat hoewel die departement oor die algemeen meer van sy teikens bereik het, faal hy rakende sy programme vir voedselsekerheid.

Die departement het vir die 2014/’15 geldjaar slegs 50% van sy teikens vir voedselsekerheid bereik. Maar slegs 3% van die altesaam 65% geteikende hektaar grond vir kommunale gebiede en dié vir grondhervormingsprojekte wat kos moes produseer, was op standaard. Steyn het uitgewys die departement die land mislei deur elke jaar aan te dui dat hy sekere goed gaan doen, terwyl daar nie ’n begroting daarvoor is nie.

Haal steeds nie teikens

Terwyl die portefeuljekomitee gewag het vir die departement om verslag oor sy vorderings en strategiese plan vir onderskeidelik die 2015/’16 en die 2016/’17 geldjaar te lewer, het die komitee se navorsers aangedui dat die departement steeds nie sy teikens bereik het om onderbenutte grond in kommunale gebiede in bewerking te bring nie.

In sy halfjaarlikse verslag word aangedui dat van die jaarlikse teiken van 120 000 hektaar, slegs 1 190 hektaar of 0,991% bewerk is. Die navorsers het die komitee verder ingelig dat die impak van die droogte rampspoedig vir baie kleinskaalse boere is. Die droogte het reeds groei begin affekteer met die derde kwartaal van die 2015/’16 geldjaar wat ’n inkrimping van 12,3% toon. Dit sal meebring dat die groeiteikens van die sektor afwaarts aangepas moet word.

Boonop dui die departement se vorderingsverslag nie duidelike vordering aan rakende die implementering van Agriparke, werkskepping en sy bydrae tot die voedselvoorraad, wat pres. Jacob Zuma in sy staatsrede aangekondig het nie. Hy het ook versuim om aan te dui wat hy beplan om die getal huishoudings in die land kwesbaar vir honger, tot minder as 9,5% te kry.

Op rug van goeie boere gery

Steyn sê die Departement van Landbou het lank op die rug van die goeie boere in die land gery. Met die huidige knersende droogte gaan die Regering vir die eerste keer besef dat die landbousektor ’n belangrike rol in ’n land speel en ook die belang van die boer rakende voedselsekeerheid.

“Dit begin nou aan die lig kom dat die landbou vir jare onderbefonds was en dat daar geen beduidende hulp aan die landbou gebied was nie. Elke jaar moet die departement sy teikens afgradeer, want hy stel groot planne in plek waarvoor daar nie ’n begroting is nie,” sê Steyn.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot