AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Staat sal hoenderbedryf beskerm, mits...

Die Regering sal die pluimveebedryf deur invoertariewe bly beskerm, maar die bedryf moet ook sy kant bring.

Die pluimveebedryf moet aandag gee aan mededingendheid en tegnologie, en ook aan “onaanvaarbaar lae vlakke” van swart ekonomiese bemagting (SEB). “SEB is nie 'n lekker ding om te hê nie. Dit is 'n werklikheid waarvan ons nie kan ontsnap nie.”

Só het mnr. Garth Strachan, adjunkdirekteur-generaal van die Departement van Handel en Nywerheid, by vanjaar se AVI Africa-pluimveekonferensie in Kemptonpark gesê. Strachan is die voorsitter van die Regering en die bedryf se taakspan wat aan oplossings vir die krisis in die bedryf werk.

Die oplossings moet volgens hom gesamentlik gevind word en ongunstige kommentaar deur leiers in die bedryf, soos dat die Regering eers wakker geskrik het toe mense hul werk verloor het, is onwaar en help nie die proses nie. Strachan het gesê die taakspan het homself tot nou eers deeglik vergewis van die stand van verskillende kwessies in die bedryf.

Taakspan het nou “goeie begrip”

Die slotsom waartoe gekom is, is dat die bedryf in die meeste dele van die waardeketting mededingend is, maar nie in almal nie, byvoorbeeld nie rakende meganies ontbeende vleis nie.

Verder aanvaar die Regering dat daar verwringings in die wêredlwye mark is, wat verband hou met verbruikersvoorkeure en subsidies in ander lande. Die taakspan het volgens Strachan nou ’n goeie begrip van die mate waartoe ander lande hul verbruikers maar ook hul bedrywe deur sanitêre en fitosanitêre maatreëls beskerm.

Beskermende tariewe teen invoer kan egter nie sommer net oornag ingestel word nie. Strachan het die onafhanklikheid van die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie benadruk, en dat Suid-Afrika Wêreldhandelsorganisasie-reëls en handelsooreenkomste moet eerbiedig. Strachan sê as deel van die Regering se ondersteuning aan die bedryf, het Tesourie sowat drie weke gelede opdrag gegee dat staatsinstellings slegs plaaslike hoender mag koop.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,713.33
-0.8%
Silwer
20.56
-2.4%
Palladium
2,252.00
-3.0%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot