AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Staat se plan met sy eie landbougrond

Die staat wil sy eie onderbenutte landbougrond nou in produksie stel.

Die staat gaan alle onderbenutte landbougrond in sy besit in bewerking bring om grotendeels huishoudelike voedselsekuriteit te verseker, het die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming aangedui.

Die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming is ingelig dat hy (die departement) dit gaan vermag met sy een hektaar/een huishouding/ twee koeie program. Die program word gesien as 'n oplossing om meer landbougrond in bewerking te bring siende dat syfers van Statistiek SA 'n afname wys in die hoeveelheid huishoudings wat betrokke is by landbouproduksie. Die afname is 19% vanaf 2,9 miljoen in 2011 tot 2,3 miljoen in 2016.

Mnr. Bonginkosi Zulu, waarnemende adjunkdirekteur-generaal vir die herverdeling van grond en ontwikkeling by die departement, het gesê dat die grond wat vir die implementering van die program geteiken word, staatsgrond onder voogdskap van die departement, plase wat die staat proaktief bekom het, restitusiegrond, grond bekom vir plaaswerkers en -bewoners, meentgrond en selfs grond wat onder tradisionele leierskap is.

Baie grond in KZN en Mpumalanga

Heelwat grond in KwaZulu-Natal en Mpumalanga is onder voogdyskap van die staat.

Zulu het verduidelik dat huishoudings heeljaar sal werk deurdat hulle somer- en winterprodukte sal produseer. Die huishoudings sal ook sertifikate vir grondgebruik ontvang wat by die aktekantoor geregistreer sal wees.

Vir die huidige boekjaar wil die departement 6 683 huishoudings help om onbewerkte grond teen 'n koste van altesaam sowat R269 miljoen in bewerking te bring.

Mnr. Justice Mnguni, ANC-LP, het egter bevraagteken of die departement op 'n wetenskaplike basis bepaal het hoeveel huishoudings per provinsie gehelp moet word. Hy het gesê dat dit glad nie sin maak dat die departement 1 199 huishoudings in die Noord-Kaap wil help, maar slegs 163 in Gauteng nie. Dit is bekend dat hoewel die Noord-Kaap die grootste provinsie in die land is, dit die laagste bevolking in die land het.

Huishoudings elders

In die Noordwes wil hy 305 huishoudings, Limpopo 1 873, Mpumalanga 615, KwaZulu-Natal 675, Vrystaat 548, die Oos-Kaap 1 025 en die Wes-Kaap 949 huishoudings help.

Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het reeds sedert 2015 die een huishouding/een hektaar program in drie provinsies, die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mpumalanga geloods.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Leef jou lewe volheid.. Almal verdien geluk en liefde
Ek is vriendlik en spontane mens. Geniet die lewe volheid. Kamp visvang en natuur. Animal lover. Caring and loving-kindness. Hou van kos maak en bak ook.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot